Good Morning beautiful!!!! I hope you slept p well and had sweet dreams. If you don't see good morning and good nights it is because I don't have signal so I wanted to say I will be thinking about you and have a great weekend!  Talk soonish.

'n Lieflike dag breek aan met blink sonstrale en voëltjies wat 'n vrolike lied song om die koms van die dag aan te kondig. HOOP JY HET 'N WONDERLIKE DAG!

God wil vandag vir jou sê: "Ek is die Kalmte van die see, die Lafenis vir jou siel, die Rots in jou lewe en die Begin van jou hart. Wees gerus want Ek het jou Lief. EK IS IN BEHEER VAN ALLES!" Dankie Liewe Vader dat U altyd met ons is. AMEN!

Geniet jou dag

Geniet jou dag

GOEIE MÔRE! Vul jou hart elke dag met genoeg van GOD se Liefde sodat dit in die lewens van ander kan oorvloei. Mooi daggie vir jou!

Dis net ekke wat wil sê julle moet 'n lekker daggie hê!

Good morning beautiful!!!!!!!  Hope you slept well!  I am just trying to get out of bed, I think the change in weather has made me lazy. Lol. Hope you're having a fantastic morning!!! Talk soon and LAB!!!

GOEIE MÔRE... Mag jy heeldag GIGGEL van die LEKKERTE want ja dis LEKKER om te LEWE!

Pinterest
Search