Bybel Versies

Collection by Amanda van Niekerk

11 
Pins
 • 
191 
Followers
Amanda van Niekerk
Dag 133 Bybelverse  Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep.

Dag 133 Bybelverse Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep.

Luke 1:49-50

Luke 1:49-50

JESAJA 40:31 maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.

Dag 176 2 Pet 1:3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.

Dag 176 2 Pet 1:3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.