Pinterest
Homemade Peanut Butter Dog Treats - The easiest homemade dog treats ever - simply mix, roll and cut. Easy peasy, and so much healthier than store-bought!:

Homemade Peanut Butter Dog Treats

Pupy Training Treats - Homemade Peanut Butter Dog Treats - The easiest homemade dog treats ever - simply mix, roll and cut. Easy peasy, and so much healthier than store-bought! Damn Delicious - How to train a puppy?

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Dié tertjies is perfek vir teetyd!

Dié tertjies is perfek vir teetyd!

SUURLEMOEN KAASKOEK: http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/08/suurlemoen-kaaskoek.html Kors: 1 pakkie marie ko...

Foto: 50 Beste gebak uit Vrouekeur. ʼn Heerlike peuselhappie vir die komende naweek! Lewer ongeveer 48 poffertjies Bestanddele: Maalvleis bietjie olie 1 ui, fyngekap 1 ml vars gekapte knoffel 400 g maer beesmaalvleis 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 250 ml (1 k) cheddar, fyngerasper Poffers 250 ml (1 k ) melk 125 ml  (½ k) olie 2 ekstragroot eiers 250 ml (1 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 1 ml Aromat knypie sout bietjie paprika vir bo-oor sprinkel…

Veelsydige Bakkersmengsel

Veelsydige Bakkersmengsel

Skons - Tannie Poppie Kokkedoor leer my iets anders |Colyn maak Man Kos

Skons - Tannie Poppie Kokkedoor leer my iets anders