kos

Collection by Amanda Fourie

31 
Pins
Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Food Dishes, Savoury Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Kos

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode Bespuit of smeer oondvaste pyre… South African Dishes, South African Recipes, Casserole Recipes, Pasta Recipes, Cooking Recipes, Recipe Pasta, Salsa Recipe, Yummy Recipes, Dinner Recipes

Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…

 1 ui, fyn gekap ml (½ t) droë gemengde kruie 375 g pakk. Savoury Baking, Savoury Dishes, Finger Food Appetizers, Appetizer Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Gammon Recipes, Yummy Recipes, Kos

Driehoekworsiehappies

16 happies Bestanddele bietjie olie 1 ui, fyn gekap 2,5 ml (½ t) droë gemengde

rys en maalvleis gereg Mince Dishes, Veg Dishes, Savoury Dishes, Food Dishes, Mince Recipes, Pot Roast Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies

RYS EN MAALVLEISGEREG - Food Lovers Recipes

Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 1/2 koppie gaar rys in oondvaste bak. Braai 250 gm bacon en voeg by rys. Braai 500gm maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en gooi oor […]

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Food Dishes, Savoury Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Kos

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Beesstert in 'n lang sous, vir lang kuiers om jou tafel. Loer gereeld of die vloeistof genoeg is, want beesstert brand maklik aan. Oxtail Recipes, Pot Roast Recipes, Wine Recipes, Beef Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Desserts, South African Recipes

Beesstertstowe

Beesstert in 'n lang sous, vir lang kuiers om jou tafel. Loer gereeld of die vloeistof genoeg is, want beesstert brand maklik aan.

 nostalgies, so baie van ons hiermee grootgeword. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Kos, Wow Recipe, Cold Brew Coffee Maker

Herderspastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Braai ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie…

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Baked Spinach Recipe, Creamed Spinach Frozen, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout Kook 10 min in stoompot. 1 bottel asyn 3 kop suiker 2 t Kerrie (gelyk geskraap) 2 e (hoogvol) maizena So ge… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Veg Dishes, Side Dishes, Healthy Recepies, Bean Recipes, Salad Recipes

Oudtydse Kerrie Boontjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Bo…

Vulsel: maalvleis sout spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) asyn koljander knypie kaneel Deeg: 4 … South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Sausage Rolls, Savory Snacks, Light Recipes, Family Meals, Cooking Recipes

Worsrolpasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond…

Guiltless Gourmet Chenion Sauce: Can be used over broccoli, Pasta, corn tortilla with shredded chicken for an amazing taco. used as a vegetable dip, salad dressing or as a spread for sandwiches & Wraps, etc. Salsa Bechamel, Bechamel Sauce, Dip Recipes, Sauce Recipes, Cooking Recipes, Party Recipes, What's Cooking, Yummy Recipes, Sauce Béchamel

witsous – Kreatiewe Kos Idees

Posts about witsous written by kreatiewekosidees and kki4u

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Meatball Recipes, Sausage Recipes, Kos

[Resep] Brodedelle | Maroela Media

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Tamatie en Boerewors Bredie . Winters wenner !! Boerekos Resepte Gammon Recipes, Braai Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Sausage Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Cooking Beef, Savoury Dishes

Tamatie en Boerewors Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

. Winters wenner !! 1 kg Goeie Boerewors – happie grootte gesny 1 blik tamatiestukke 2 eetlepels “tomato paste” 2 groot uie – opgekap 1 soet groenrissie – opgekap 1 tl knoffelsout 1 tl gedroogde tiemie Growwe gemaalde swartpeper Bietjie olie So gemaak: In lekker swaarboompan, verhit olie, en bruin die worsstukke Gooi uie by en braai alles saam tot uie begin deurskynend raak Gooi nou die tiemie en groenrissie by, braai liggies alles saam Voeg nou blikkie tamatie en “paste” by. Geur met peper…