Amanda van Staden

3 followers
·
67 following
Amanda van Staden
More ideas from Amanda
Hier is die tweede stel sigwoorde! Weer eens word 12 sigwoorde gedek:  te, op, se, af, sy, julle, om, vir, twee, my, ons en dat.Elke sigwoord word individueel behandel terwyl dit op die volgende werkkaart in groepe van 2 binne sinskonteks aangebied word.

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad kwartaal Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde.