Jan Braai resepte

Collection by Amalia Verbeek • Last updated 5 weeks ago

55 
Pins
 • 
353 
Followers
Amalia Verbeek
The smokey bread on a stick is sure to be a hit with the kids! All South Africans start with a stokbrood – some like it sweet with @hulettssugar golden syrup, others like it with salty butter. Recipe by @JanBraai #stokbrood #bread

Oor die kole met Jan Braai: botterskorsiesop en stokbrood

Dit is welbekend dat ek lief is vir vleisbraai.

JanBraai Sweet Chilli Bacon Pineapple and Cheese Burger

Recipes

Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai

Oor die kole met Jan Braai | Potbraaihoender

Oor die kole met Jan Braai: potbraaihoender en periperi-hoender-­lewertjies

’N Hoender is nogal ’n lekker nuttige ding by die braaivleisvuur, omdat dit so lekker veeldoelig is. Wat vleis in Suid-Afrika betref, is hoender bekostigbaar en dit werk vir ’n wye verskeidenheid braaiopsies.

Oor die kole met Jan Braai: Hoender-mayonnaise-braaibroodjies

Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk

Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.

Oor die kole met Jan Braai: Filet met sampioensous

Oor die kole met Jan Braai: filet en n keur van souse

Té gaar is jou grootste gevaar wanneer jy filet braai. Sommige mense hou daarvan om filet heel te braai en sny dit eers ná die tyd, maar ek verkies om die filet vooraf te sny en enkele porsies te braai. Filet is die sagste van alle steaks vanweë die plek waar die spier in die beeskarkas lê.

Oor die kole met Jan Braai | Periperi-hoenderlewertjies

Oor die kole met Jan Braai: potbraaihoender en periperi-hoender-­lewertjies

’N Hoender is nogal ’n lekker nuttige ding by die braaivleisvuur, omdat dit so lekker veeldoelig is. Wat vleis in Suid-Afrika betref, is hoender bekostigbaar en dit werk vir ’n wye verskeidenheid braaiopsies.

Pork spare ribs by Jan Braai

Recipes

Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai

Oor die kole met Jan Braai: Steakbroodjie met mosterd, mayonnaise en gekaramelliseerde uie

Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk

Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.

Oor die kole met Jan Braai | Rotherhamburger

Oor die kole met Jan Braai: Rotherhamburger

Dit is fees- en vakansietyd, en waar beter om dit te vier as langs die vuur? Of jy nou langs die Wes-, Suid-, Oos- of Noordkus uithang, of selfs jou vuur langs ’n rivier aansteek, die belangrike ding is om met so min moeite as moontlik so lekker as moontlik te eet.

Jan Braai Paella

Recipes

Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai