Cream Cheese Biltong Bites, delicious snack to serve at your next braai

Cream cheese is a soft, mild-tasting cheese with a high fat content.Perfect for Cream Cheese and biltong truffles, also essential for delicious cheesecakes!

Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis.

Grenadellatert met vyf bestanddele

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Maalvleis-en-Bierpastei - Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf...

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Hierdie slaai is perfek vir die lente wat vir ons loer!

Gestolde drielaagslaai Bestanddele WORTELLAAG 80 g pakkie) lemoengeur-jelliepoeier 250 ml kookwater 250 ml fyngerasperde wo.

This Greek pastry is a Christmas tradition in our house. I make Baklava every year and give most of it away. If you have ever wanted to make Baklava here is an easy recipe.

Easy Baklava Recipe

This Greek pastry is a Christmas tradition in our house. I make Baklava every year and give most of it away. If you have ever wanted to make Baklava here is an easy recipe.

ongeveer 40 koekies 250 g (½ blok) botter 125 ml (½ k) strooisuiker 125 ml (½ k) geelsuiker 1 eier 5 ml (1 t) vanielje 2½ k koekmeel 187 ml (¾ k) vlapoeier 2,5 ml (½ t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda knypie sout VERSIERSEL 60 ml (4 e) botter 75 ml (5 e) versiersuiker, gesif Stel oond op 180 °C. 1. Room botter en suiker tot liggeel en romerig. 2. Klits eier en vanielje en roer by bottermengsel. 3. Sif meel, vla, bakpoeier, koeksoda en sout en roer by bottermengsel tot deeg vorm. 4. Rol in…

“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour ... 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk ...

BESTANDDELE: * Blik Kondensmelk * 2 koppies water * 1 liter melk * 1 koppie koekmeel * botter * bietjie sout METODE: Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol

Pinterest
Search