Lovely DIY
Food Art DIY Ideas. Follow us for more videos.
Kaas en Bacon Poffers [muffins]
Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.
Kos
Braai RecipesBread Dough Recipe
Easy EatSouth African RecipesSavoury BakingSavory Snacks
AfrikaansNo Bake CakeBroodrolletjies
MINI PIZZAS
Ietsie lekkers en vinnig om te maak. Dit gaan so vinnig (3 - 5 minute) dat ek dit letterlik maak terwyl ek wag vir die koffiewater om...
Kaas-en-mieliebrood
Sit voor saam met braaivleis of met ontbyt.
Biltong-en-cheddarkaas-jaffel
Hier is ons eie SA vulsel – die maklikste van almal.
Super-vinnige skons
Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...
Mieliebrood met pynappel
Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke.