Buttermilk Bran Rusks | Huletts Sugar

Buttermilk Bran Rusks

Low sugar high fibre rusk recipe - will replace the non-nutritive sweetener.

The South African version of RUSKS, the hard, very dry biscuits good for dunking in cuppas. They originated with the Dutch who packed them when traveling long distances in South Africa's hot climate.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Buttermilk rusks with self raising, as opposed to yeast. I prefer yeast, but this might be much quicker for a busy weeknight...

Buttermilk rusks with self raising, as opposed to yeast. I prefer yeast, but this might be much quicker for a busy weeknight.

I grew up in a household where we always ate fabulous homemade rusks. My mom was THAT “tannie” who could bake the best “mosbolletjies” and buttermilk rusks in the whole tow…

Deluxe rusks

I grew up in a household where we always ate fabulous homemade rusks. My mom was THAT “tannie” who could bake the best “mosbolletjies” and buttermilk rusks in the whole tow…

Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg …

Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk.

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly.

Muesli-beskuit - gebruik ñ egg replacer en maak eie karringmelk (een Tbsp suurlemoen sap by ñ koppie soy/nut melk) - boom veganized!

Homemade Buttermilk & Aniseed Rusks - Local, seasonal food & recipes for dinner. South African foods.

Homemade Buttermilk & Aniseed Rusks/Biscotti - Local, seasonal food & recipes for dinner.

Pinterest
Search