Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies.  Druk in tertbak vas.  Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel.  Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.  Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C.  In glasbeker; 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda e...

Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C. In glasbeker; 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda e.

YSKAS SJOKOLADE KARAMELTERT

Yskaslagiepoeding

Yskaslagiepoeding - Wie soek ’n skeppie karamel-en-sjokolade-poeding? Kom gou want dié bak word tjoef-tjaf leeg.

Pinterest
Search