Kook en geniet resepte

Collection by Alta de Ridder

25 
Pins
 • 
28 
Followers
Peri peri chicken liver with pasta Chicken Pie Recipe Easy, Easy Pie Recipes, Tart Recipes, Other Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Chicken Recipes, Banting Recipes, Healthy Recipes

Vinnige hoenderpastei

Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.

Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd 1 blikkie kondensmelk, bruin asyn, teelepels gelykvol mosterd poeier * meng goed en laat staan oornag lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong… Sauce Recipes, Wine Recipes, My Recipes, Favorite Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Ma Baker, Homemade Mustard, Mustard Recipe

Kondensmelk Mosterd – Boerekos – Kook met Nostalgie

Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd Oppi spens rak Boerekos Resepte

: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn koppie koue water koppie suiker 1 knippie … South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Onion Recipes, Salad Recipes, Canning Recipes, Quick Easy Meals, Quick Recipes

Slaphakskeentjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie …

Beetslaai | Die Boervrou Relish Recipes, Beet Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Dessert Recipes, Recipies, South African Desserts, South African Recipes, Savoury Baking

Beetslaai - Die Boervrou

Beetslaai Die beetslaai is altyd baie handig omdat dit in bottels gebêre word, dit kan ook maklik ingepak word vir 'n vakansie. Dit is heerlik saam met vis, vleis en paste disse. Bestanddele: 1 ½ liter gaar beet, gerasper 2 tot 3 groot uie 500ml bruin asyn 300g wit suiker 15ml kerriepoeier 5ml

Ouma Leen se Roomfrikkadelle South African Dishes, South African Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Curry Recipes, Beignets, Kos, Mince Dishes

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.

Kerrie Marinade vir Sosaties - Bak en Brou Braai Recipes, Lamb Recipes, Curry Recipes, Sauce Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Chicken Marinades, South African Dishes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

DIE OU MANIER VAN KERRIE MARINADE VIR SOSATIES! BENODIG: 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt ...

 Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep… 8 k koekmeel 1 pakkie kits suurdeeg 1 eetl sout 1 eerl suiker 1 liter louwarm water olie vir braai Knie all… Chocolate Chip Pudding Cookies, Chocolate Mug Cakes, Dark Chocolate Chips, South African Recipes, Savoury Baking, Cake Ingredients, Unsweetened Cocoa, Recipe Today, Other Recipes

Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

South Africa: Apricot blatjang is a South African chutney made with dried apricots. It is the perfect condiment that goes well with cheese or even bobotie. Is this a chutney, you may ask? Yes, it is a chutney. But not all chutneys qualify as blatjangs. Apricot Chutney Recipe, Fruit Chutney Recipe, Chutney Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Indian Recipes, Chutneys, Dried Peaches

Apricot Blatjang

·
10 reviews
·
2.5 hours
·

Apricot blatjang is a popular chutney made from South Africa's favourite ingredients; dried fruit. It goes well with cheese and best served with bobotie.

Rissieblatjang ~ Hy byt lekker…!! Oppi spens rak Boerekos Resepte South African Dishes, South African Recipes, Asian Recipes, Lemon Meringue Tart, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Apple Chutney, Preserving Food, Fruits And Veggies

Rissieblatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Rissieblatjang ~ Hy byt lekker…!! Oppi spens rak Boerekos Resepte

Creamed Spinach South African way! No one, I repeat, no one makes South African Creamed Spinach like we do! (Creme Fraische please! South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Veggie Dishes, Vegetable Recipes, Cooked Spinach Recipes, Side Dishes, Bbc Good Food Recipes

Resep: Geroomde spinasie met fetakaas | Maroela Media

Maklikste geroomde spinasie en fetakaas-resep: heerlik as bykos saam met enige vleisgereg of selfs as 'n vulsel vir 'n pannekoek.