My resepte

Collection by Andries Louw

26 
Pins
Andries Louw
2 gunstelinge in kyk nou net so frikkadel ! Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa… South African Dishes, South African Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Braai Recipes, Healthy Recipes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes

Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa…

Oor & Duisend Lekker Boerekos Resepte in Afrikaans Geskryf! Oxtail Recipes, Beef Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Cooking Ideas, Easy Recipes, Soup Recipes, South African Recipes, Indian Food Recipes
Beef RecipesCooking RecipesRecipiesCooking IdeasEasy Recipes

Sjerrie en Beesstert Bredie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: 90ml koekmeelblom 5 ml sout 2 kg beesstert, in porsies gesny 50ml braaivet of olie 300g sampioene, gekerf 1 rooi soetrissie, ontpit, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus 2 gr…

kondensmelk vere beskuit Picture Eggless Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Rusk Recipe, Crispy Cheddar Chicken, All Bran, South African Recipes, Biscuit Recipe, Other Recipes
Cooking RecipesBread RecipesCrispy Cheddar ChickenOther Recipes

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

How to make Konkani Masala Prawns. Step by step instructions to make Konkani Masala Prawns . Indian Prawn Recipes, Goan Recipes, Veg Recipes, Curry Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Cooking Rice, Steak Recipes, Tasty Fish Recipe
Curry RecipesSeafood RecipesCooking RecipesSteak RecipesTasty Fish Recipe

Vrydagaand Boereworspaella – Boerekos – Kook met Nostalgie

Min moeite , een pot genot. Sit voor saam ‘n eenvoudige mengelslaai en lekker vars broodjie 800g goeie boerewors – duim grootte gesny 1 groot ui – ringe gesny 1 rooi soetrissie …

Peri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Peri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak ! . 2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny 2 uie, fyngekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 3 groen brandrissies, in lengte deur gesny 80 ml olie 150 ml Nando’s Peri peri sous 2 el tamatie puree 100 ml room sout na smaak . Oor matige kole verhit die olie in ’n platboom potjie Braai die uie, brandrissie en knoffel saam tot uie bruin gebraai is Voeg nou die hoenderlewers…

Blinkbek Goue Hoenderdye | Boerekos – Kook met Nostalgie Meat Recipes, Chicken Recipes, Recipies, Cooking Recipes, Kentucky Chicken, South African Recipes, Ethnic Recipes, Everyday Food, Tandoori Chicken

Blinkbek Goue Hoenderdye – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt 4 knoffeltoontjies, gekneus en fyn opgekap 1 el vars gerasperde gemmer 1 el suurlemoensap 1 kop kookwater Voorverhit jou oond tot 180 C Meng mielieblom met en 1/4 koppie koue water tot gladde pasta en hou eenkant In ‘n klein…

Search Results for “brood” – Page 9 – Boerekos – Kook met Nostalgie Curry Recipes, Fish Recipes, Chicken Recipes, Recipies, Rump Steak, South African Recipes, Meat Chickens, Chutney, Food To Make
Curry RecipesChicken RecipesRecipiesChutney

Kerriemayo – Hoenderborsies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Blitsvinnig en baie lekker , ‘n vra-na-meer-hoender lekkerte 6 hoenderborsies, ontbeen, maar los velletjie aan 3 eetlepels olyfolie 1 groot ui – baie fyn gekap 1 groot ryp tamaties, geskil en fyn gekap suurlemoen grofgemaalde swartpeper ½ tl fyn gemmer 2 el sterk kerriepoeier 1 el bruinsuiker 1 kop witwyn 1 kop mayonnaise 125 ml ongegeurde jogurt Voorverhit oond na 180 C Verhit olyfolie in n diep pan, braai uie stadig tot uie sag en geurig Voeg kerriepoeier en gemmer by, roer vinnig deur en…

Search Results for “Bobotie ” – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong, Grubs, Types Of Food, Fudge, Roast, Snacks, Cooking
Ethnic RecipesBiltongGrubsSnacks

Randrekker Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker randrekker met maalvleis, met bietjie nostalgie 2 snye bruinbrood 200 ml melk 2 uie, fyngekap 25 ml olie 25 ml suurlemoensap 8 ml kerriepoeier 5 ml borrie 5 ml Aromat 2 ml peper 500g maer ma…

The best Pork Belly with Orange Marmalade Glaze recipe you will ever find. Welcome to RecipesPlus, your premier destination for delicious and dreamy food inspiration. Chocolate Almond Cake, Almond Cakes, Bun Recipe, Glaze Recipe, Healthy Christmas Recipes, Pork Buns, Family Meal Planning, Man Food, Pork Belly

Oondgeroosterde Varkpens – Boerekos – Kook met Nostalgie

Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + – 1½ kg varkpens (pork belly) – spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper ¼ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die oond tot 180 C Meng die sout, peper, naeltjies en vryf dit baie goed oralom die varkpens en tussen die snytjies in Plaas die varkpens op ’n draadrak binne ’n oondpan en rooster minstens 2 uur As die vleis gaar en spek…

1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosati… Braai Recipes, Rump Steak, Biltong, South African Recipes, Chutney, Coca Cola, Side Dishes, Chicken Recipes, Recipies
BiltongChutneyCoca ColaSide DishesChicken RecipesRecipies

Kerrie Hoender-Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

1,5 kg hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: 5 ml roosmaryn, fyngekap 2 knoffelhuisies, fyngekerf 4 gekneusde suurlemoenblare 10 ml sout 2,5 ml fyn gemmer 5 ml grofgemaalde swartpeper 10 ml heel koljander, fyngemaal gerasperde skil van 1 suurlemoen 125 ml melk Sit…

Search Results for “brood” – Page 12 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Mince Dishes, Beef Steak Recipes, Hamburgers, Macaroni And Cheese, Cooking Recipes, Potatoes, Vegetables
Ethnic RecipesMince DishesMacaroni And CheeseCooking RecipesVegetables

Hamburger Potato Bake – Boerekos – Kook met Nostalgie

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie op kombuispapier dreineer – hou eenkant 2 ekstra uie in ringe gesny – gebraai in botter – hou eenkant tamaties – skywe gesny 1 kop gerasperde kaas sous: kwart kop mosterd sous kwart kop tamatiesous kwart kop…

1 kg hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 u… South African Recipes, Ethnic Recipes, Sweet Chilli, Meals For One, Coke, Food For Thought, Hot Dog Buns, Chicken Recipes, Dessert Recipes
Ethnic RecipesMeals For OneFood For ThoughtHot Dog BunsChicken Recipes

Cola Hoenderrepies op rolletjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 u…

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap | Boerekos – Kook met Nostalgie Beef Steak Recipes, Quick Easy Dinner, South African Recipes, Daily Meals, Winter Food, Light Recipes, Meals For One, Recipies, Cooking Recipes
Daily MealsWinter FoodLight RecipesMeals For OneRecipiesCooking Recipes

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap – Boerekos – Kook met Nostalgie

trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny so…

“Kafee op die hoek ” Vis | Boerekos – Kook met Nostalgie Egg Yellow, Fish And Meat, Cayenne Peppers, Seafood, Cooking Recipes, Stuffed Peppers, Nostalgia, Sea Food

“Kafee op die hoek ” Vis – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie 4 tot 6 hake fillets – gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper “cayenne pepper” 8 druppels “egg yellow” kos k…

Klewerige Prego Hoender | Boerekos – Kook met Nostalgie Afrikaans, Dessert Recipes, Desserts, Meals For One, South Africa, Salsa, Recipies, Food And Drink, Foods
AfrikaansMeals For OneRecipiesFood And Drink

Klewerige Prego Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie

Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit o…

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte | Boerekos – Kook met Nostalgie Smoked Cocktails, Corndog Recipe, Cocktail Sausages, Rump Steak, South African Recipes, Corn Dogs, Baked Beans, Dessert Recipes, Desserts
Corndog RecipeCocktail SausagesBaked Beans

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Eenpan lekker randrekker, sommer tjop tjop aanmekaar geslaan, smul lekker en vullend, en bonus !! min skottelgoed…. 2 blikkies KOO baked beans 375 g “Enterprise smoked cocktai…