1 Konings 4:29  En God het aan Salomo wysheid gegee en n baie groot verstand en n ruimte van insig soos die sand wat aan die seestrand lê.  Die Here het aan Salomo alles gegee wat hy nodig sou hê en selfs nog meer. Die Here het hom wysheid groot insig en n groot hart gegee. Wat het jy vandag van die Here nodig?  Hy kan en sal alles wat jy nodig het voorsien as jy Hom dag na dag vertrou.  Gebed: Vader U ken die presiese omstandighede waarin ek verkeer en U weet presies wat ek nodig het om te…

1 Konings 1:29  : So waar as die HERE leef wat my uit alle benoudheid verlos het .  So waar as die Here leef sal hy jou altyd uit elke moeilikheid verlos.  Maak nie saak wat jy moet deurgaan nie hou net aan om Hom aan te roep. Die pad van ons pelgrimsreis is nie altyd maklik nie. Maar dit maak nie saak watter benoudheid of probleem ons moet hanteer nie Hy below om ons daaruit te red.  Gebed: Vader U lewe! En 0mdat U lewe kan ek môre in die oë kyk. U is my Redder my Geneesheer my Verlosser en…

Jesaja 45:2  Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan.  Die Here kan die pad voor jou van alle struikelblokke vrymaak.  Berges van opposisie is nie vir die Here n uitdaging nie. Wat onoorkoomlik lyk kan Hy mee deel en verwyder!  Kyk hoe Hy jou berges gelyk maak en jou ystergrendels verwyder.  Gebed: Vader dit is so n vreugde om te weet dat U voor my uitgaan. U is my wonderwerkende berge gelykmaker almagtige God. Amen…

1 Korinthiërs 1:9  God is getrou deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus onse Here.  Ons dienn wonderlike en n getroue God wie sal doen wat Hy gesê het. Maar Hy bied ons nog meer; vennootskap met Sy eie Seun. Ons kan in gemeenskap met die Here ons Verlosser lewe. Hierdie is deel van Sy verlossende doel en plan vir jou lewe.  Gebed: Vader dankie dat U my getroue God en Vader is. Dankie ook vir die geleentheid om in gemeenskap met U Seun my Verlosser te lewe. Ek…

Once we learn to pray with our hearts and not our lips, we truly begin to have a conversation with God.

1 Samuel 22:3b  totdat ek weet wat God met my wil doen.  Daar is geen einde aan wat die Here vir jou wil doen nie. Ons gaan soms deur seisoene waar ons nie seker is wat Sy plan is nie. In hiedie tye moet ons wag totdat Hy spreek of Sy plan aan ons openbaar. Wanneer Hy spreek of ons lei moet ons gehoorsaam reageer.   Gebed: Vader dankie dat U my nooit net sal verlaat nie. U is altyd in my lewe betrokke en U belowe om die lamp vir my voete en die lig vir my pad te wees. Amen.  #AliveToGod…

Daily Bible Verse: 1 Samuel '…until I know what God is going to do for me.

Rigters 6:12  En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou dapper held!  Wat God van jou sê is belangriker as dit wat ander mense van jou sê of van wat jy van jouself mag dink. As die Here sê dat jy n dapper held is dan is jy n dapper held. Kom ons glo wat die Here van ons sê. Moenie twyfel en in die proses jouself beroof van Sy perspektief van jou lewe nie.  Gebed: Vader dankie dat ek kan glo wat U van my sê. Mense mag my minag en ek mag myself afskryf…

Judges The angel of the LORD appeared to him and said to him, ‘The LORD is with you, O valiant warrior.’ - What God says about you is more.

Psalm 94:17   As die HERE vir my nie n hulp was nie dan het my siel gou in die stilte gewoon.  Die Here wil jou help  moenie moedeloos raak nie. Die Here wil jou bystaan help en altyd daar wees vir jou.  Hy wil jou die hulp en ondersteuning gee wat jy nodig het. Ons het soms in die lewe net n bietjie hulp nodig  Hy sal jou help!  Gebed: Vader dankie vir U daaglikse hulp in my lewe. Ek besef dat ek nie op my eie kan regkom nie maar met U hulp kan ek oorwin. Amen.  #AliveToGod #AndrewRoebert…

Efésiërs 2:4-5   Maar God wat ryk is in barmhartigheid het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het ook toe ons dood was deur die misdade lewend gemaak saam met Christus  uit genade is julle gered   Die Here wil soveel vir jou doen. Die Here het elkeen van ons sonder uitsondering lief. Uit Sy liefde vir ons betree Sy lewe ons lewens. Onthou vandag kom wat wil dat Hy jou oneindig lief het.  Gebed: Vader dankie vir U oneindige liefde teenoor my. Dankie ook vir U groot genade…

Lukas 15:13  En nie baie dae daarna nie het die jongste seun alles bymekaargemaak en weggereis na n vêr land. En daar het hy sy eiendom verkwis deur losbandig te lewe.   Elke dag is n geleentheid wat die Here elkeen van ons gee.  Ons kan dit produktief gebruik of ons kan dit verkwis. Ons het nie tyd om n enkele dag wat vir ons gegee is te verkwis nie.  Koop die tyd uit en laat jou lewe n positiewe impak op diegene om jou maak.  Gebed: Here dankie vir die gawes wat U my gee. Dankie vir die…

Luke ‘Not many days later, the younger son gathered together all he had and travelled to a distant country, where he squandered his estate in.

Pinterest
Search