Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!
20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...
versamelname-kleuters
Versamelname - Kleuters
My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders
'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.
Woordsoorte in Afrikaans | Leer Afrikaans ken
Woordsoorte: Tussenwerpsels
Full colour wall chart / poster describing interjections, in Afrikaans " Tussenwerpsels ", and giving examples such as: " Ag! " " Komaan! " " Foei! " " Nonsens! " " Gits! " " Bravo! " " Aitsa! " " Aikona! " " O Jitte! "
Klaskamer etikette / Classroom lables - Teacha!
40 Etikette beskikbaar om in en om jou klas te gebruik. 20 Afrikaans en 20 Engels Met 'n prentjie by vir maklike begrip op 'n woord muur.
Afrikaans Skryf 'n Paragraaf en Gebruik jou SINTUIE om te beskryf GRATIS - Teacha!
Hierdie gratis plakkaat verskaf vir kinders 'n visuele hulpmiddel om dinge en plekke te beskryf. Kan by KABV "Skryf" doelwitte gebruik word.
Tuisblad
Sluit by Beter Afrikaans aan, lê daagliks 'n kort toets af en verbeter só jou Afrikaanse spelling.
Beter Afrikaans
Sluit by Beter Afrikaans aan, lê daagliks 'n kort toets af en verbeter só jou Afrikaanse spelling.
"Meervoude" opvoedkundige muurkaart / plakkaat in Afrikaans - Educational Toys Online
"Meervoude" opvoedkundige plakkaat / muurkaart in Afrikaans - ideaal vir die skool klaskamer of kind se slaapkamer. Afrikaans educational poster - Laminated on both sides - 680mm x 480mm.
Versamelname
Full colour wall chart / poster describing collective nouns, in Afrikaans " Versamelname ". This chart depicts 36 different examples of collective nouns.
Intensiewe vorme en spelling
Oefen intensiewe vorme en spelling.
SKRYF!
Leer ’n skryfmodel wat jou kinders vir die res van hulle lewens met sukses en selfvertroue kan gebruik