Kleinkoekies

Collection by Lida Pieterse

7 
Pins
 • 
9 
Followers
Lida Pieterse
 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koek… Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cake Cookies, Oreo Cupcakes, Cookie Cups, Sugar Cookies, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes
Biscuit CookiesCookie CupsBaking RecipesCookie Recipes

Knars Choc-Kits Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el fyn gemmer ‘n Knippie sout 150 g botter 1 x-tra groot eier 1 el vanieljegeursel 3 el goue stroop 75 ml kookolie *2 x 80g Cadbury’s blok melksjokolade gesmelt om te vul tussen die koekies So gemaak: Room die botter en suiker goed saam, voeg eier by, meng tot lig en romerig Voeg nou vanielje…

Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige s… 3 Ingredient Cookies, 3 Ingredients, Biscuits, Baking, Recipes, Food, Cake, Christmas, Nostalgia

Oudtydse Vla Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker … 250 g botter 250 g suiker 2 eiers 1 tl vanielje geursel 3 el vlapoeier 4 tl bakpoeier 3 k koekmeel Voorverhit die oond tot 200 °C Smeer bakplaat liggies met botter Room die botter en suiker saam tot liggeel en donserig. Voeg die eiers en vanieljegeursel by en meng goed. Sif die vlapoeier, bakpoeier en…

My skoonma se gunsteling bederf, maak hom sommer dubbel aan, Dit is hemelse koekies 700 g koekmeel 450 g botter 4 tl bakpoeier 1 blik kondensmelk 1 tl suurlemoengeursel 1 kop strooisuiker knypie so… Types Of Food, Food To Make, Biscuits, Recipies, Muffin, Favorite Recipes, Meet, Bread, Breakfast

Kondensmelk Koekies – Boerekos – Kook met Nostalgie

My skoonma se gunsteling bederf, maak hom sommer dubbel aan, Dit is hemelse koekies 700 g koekmeel 450 g botter 4 tl bakpoeier 1 blik kondensmelk 1 tl suurlemoengeursel 1 kop strooisuiker knypie sout. Voorverhit jou oond 190 C Room jou botter en suiker tot romerig, voeg blikkie kondensmelk by en meng goed deur Sif saam: meelblom, bakpoeier en sout en voeg by botter mengsel. Smeer bakplaat, skep teelepels vol op plaat Bak ongeveer 10 – 15 min *Joleen Meintjies via Facebook Boerekos…

Exclusive Deal- Unlimited Dinner Grab this deal now at The Flaming Kick. For Reservation : 9599001123 Calamari, Braai Recipes, Cooking Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Kos, Feta, Peppermint Crisp, Biltong
CalamariCooking RecipesBiltong

CHOC KITS

BEST CRUNCHIE RECIPE EVER

Exclusive Deal- Unlimited Dinner Grab this deal now at The Flaming Kick. For Reservation : 9599001123 Calamari, Braai Recipes, Cooking Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Kos, Feta, Peppermint Crisp, Biltong
CalamariCooking RecipesBiltong

SJOKOLADEBONDELTJIES

YASMEEN'S CRUNCHIES - Food Lovers Recipes