Pastei

Collection by Alida Coetzer

14 
Pins
 • 
45 
Followers
Alida Coetzer
Die lekkerste hoenderpasteie | SARIE | Chicken pies

Die lekkerste hoenderpasteie

Om inviduele hoenderpasteie te maak is ’n plesier vir die mense wat dit eet. (Ek gebruik die groot muffinpanne en dié hoeveelheid is genoeg vir 10 pasteie.) Jy kan ook een groot pastei maak, maar sit dan die deeg net boop en nie onderin die pan nie.

Errieda du Toit se Ma se hoenderpastei / Huiskok

WordPress.com

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het 'n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. Nie.een.kom.naby.my.ma.se.hoenderpaai.nie. Hare is die lekkerste in die ganse wêreld. Ja, ek hoor al hoe sê jy jou familie se hoenderpastei is…

Hoenderpastei. (Vrouekeur)

Hoenderpastei

6 porsies Bestanddele 2 heel hoenders 4 hoenderaftrekselblokkies 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie

Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, het Vrydag in haar redakteursbrief oor dié wildspastei geskryf.

[Resep] Susan se wildspastei | Maroela Media

Vinnige tunagebak

Vinnige tunagebak

Karen Maritz van Klaarstroom, Karoo se maklike dis - reg vir voorsit in minder as 'n uur!

Wildspastei

Wildspastei

Springbok- en koedoevleis is gesond, en dit is nie moeilik om ’n goeie wildspastei te maak nie.

Wildspastei

Wildspastei

Winter is wildsvleistyd. Maak seker jy stel hierdie jagtyd van ons toetskombuis se smullekker wildsvleisresepte op die proef.

Wildsvleis is die ster en die rooiwynsous en cheddarkaaskors sit ’n kinkel by.

Wildsvleispastei met ’n kaaskors