My Filadelfia

Collection by Alichia Grobler

18 
Pins
 • 
69 
Followers
Alichia Grobler
For the Lᴏʀᴅ God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. The Lᴏʀᴅ will withhold no good thing from those who do what is right. Bible Verses Kjv, Biblical Quotes, Jesus Quotes, Scriptures, Godly Quotes, Psalm 84, Be Your Own Kind Of Beautiful, Do What Is Right, Verse Of The Day

Air1's Verse of the Day for Nov 15, 2020

For the Lᴏʀᴅ God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. The Lᴏʀᴅ will withhold no good thing from those who do what is right. –Psalm 84:11 NLT #VerseOfTheDay #Bible

 Daar wag 'n ander seisoen vol deurbrake en hernude hoop. Hou net aan glo en vertrou, want die Here hoor elke liewe gebed. Religious Quotes, Afrikaans, Give It To Me, Faith, Messages, Activities, Motivation, Learning, Words

Die seer sal weggaan. Die trane sal opdroog. Nuwe deure sal oopgaan. Daar wag 'n ander seisoen vol deurbrake en hernude hoop. Hou net aan glo en vertrou, want die Here hoor elke liewe gebed.

Die Here wil soms 'n deur heeltemal toe maak voordat Hy deure vir nuwe geleenthede kan oopmaak anders beweeg jy net eenvoudig nie aan nie. Ten spyte van alles weet dat Hy jou skommel en soms ongemaklik maak om Sy doel in jou lewe te bereik. Hy weet wat nodig is om orde in jou lewe te bring. Vertrou Hom. Wanneer Hy klaar is, sal jy terug kan kyk en sien hoekom jy hierdeur moes groei om te wees waarheen jy oppad is. Christian Poems, Afrikaans Quotes, Special Words, Ministry, Blessings, Messages, Motivation, Learning, Philadelphia

Die Here wil soms 'n deur heeltemal toe maak voordat Hy deure vir nuwe geleenthede kan oopmaak anders beweeg jy net eenvoudig nie aan nie. Ten spyte van alles weet dat Hy jou skommel en soms ongemaklik maak om Sy doel in jou lewe te bereik. Hy weet wat nodig is om orde in jou lewe te bring. Vertrou Hom. Wanneer Hy klaar is, sal jy terug kan kyk en sien hoekom jy hierdeur moes groei om te wees waarheen jy oppad is.

Vandag kies ek Vrede bo die gevoel van verwerping Sereniteit bo stres Vrede bo volmaaktheid Genade bo my eie vermoëns Geloof bo vrees.... Want Jesus is my Rots. Afrikaans, Ministry, Amen, Religion, Stress, Motivation, Philadelphia, Religious Education, Daily Motivation

Vandag kies ek Vrede bo die gevoel van verwerping Sereniteit bo stres Vrede bo volmaaktheid Genade bo my eie vermoëns Geloof bo vrees.... Want Jesus is my Rots.

Om die Here lief te hê, beteken jy moet mense óók liefhê. Die grootste gebod sluit beide in. Afrikaans, Positive Thoughts, Ministry, Christianity, Truths, Insight, Om, Prayers, Spirituality

Om die Here lief te hê, beteken jy moet mense óók liefhê. Die grootste gebod sluit beide in. Jy kan nie selektief wees hieroor nie.

Nie almal in jou lewe hoef dieselfde toegang tot jou te hê nie. Hou op skuldig voel as jy nie alles vir almal kan wees nie. Afrikaans Quotes, Van, Nature, Philadelphia, Vans, Naturaleza, Scenery

Nie almal in jou lewe hoef dieselfde toegang tot jou te hê nie. Hou op skuldig voel as jy nie alles vir almal kan wees nie. Selfs Jesus het tyd van Sy dissipels af gevat om alleen te wees.

Die woestyn seisoene waarin ons, onsself bevind word deur die Here gebruik om ons te reinig, te poets en te poleer. Ons stap altyd daar uit as 'n nuwe mens. Temidde van die swaarkry voel dit nie so nie, maar die uitkoms is altyd die moeite werd ten spyte van die seer. Afrikaans, Van, Motivation, Words, Heavenly, Ministry, Quotes, Beautiful, Philadelphia

Die woestyn seisoene waarin ons, onsself bevind word deur die Here gebruik om ons te reinig, te poets en te poleer. Ons stap altyd daar uit as 'n nuwe mens. Temidde van die swaarkry voel dit nie so nie, maar die uitkoms is altyd die moeite werd ten spyte van die seer.

Sodra jy leer om nie jouself met ander te vergelyk nie, sal daar totale vrede in jou gemoed heers. Jy weet nooit in watter seisoen ander hulself bevind nie en jy sal ook nooit weet of hulle in die begin, middel of einde van hul reistog is nie. Vier ander se suksesse en huil saam in die swaarkry tye..... Ons besef nie aldag waar deur die mense om ons gaan nie. Goeie More, Afrikaans Quotes, Christian Quotes, Good Morning, Bible, Ministry, Philadelphia, Good Day, Biblia

Sodra jy leer om nie jouself met ander te vergelyk nie, sal daar totale vrede in jou gemoed heers. Jy weet nooit in watter seisoen ander hulself bevind nie en jy sal ook nooit weet of hulle in die begin, middel of einde van hul reistog is nie. Vier ander se suksesse en huil saam in die swaarkry tye..... Ons besef nie aldag waar deur die mense om ons gaan nie.

Daar is soveel mag in die tong, so kies om in eerder in geloof lewe te spreek al twyfel jy of jy is bang. Die geesteswêreld se ore is gespits en tree daar volgens op. Afrikaans Quotes, Scriptures, Ministry, Worship, Om, Coaching, Messages, Motivation, Learning

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

As jy maklik aanstoot neem, is jy nie geestelik sensitief nie, maar eerder geestelik onvolwasse. Afrikaanse Quotes, Ministry, Like You, Things To Think About, Silk, Friends, Philadelphia, Pictures, Amigos

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

Moet nooit spyt wees om 'n goeie persoon vir die verkeerde mense te wees nie. Jou gedrag sê alles oor wie jy is en hulle s'n oor wie hulle is. Afrikaans, Scripts, Ministry, Om, Coaching, Messages, Motivation, Learning, Words

Moet nooit spyt wees om 'n goeie persoon vir die verkeerde mense te wees nie. Jou gedrag sê alles oor wie jy is en hulle s'n oor wie hulle is. Wees altyd die beter mens.

Lewens veranderende liefde is tydrowend, ongeleë, moeilik en uitdagend, want dit neem tyd, inspanning en toewyding. Om Agape liefde aan ander te betoon is Jesus se opdrag aan ons. Dit is 'n aksie en nie 'n emosie nie. Afrikaans, Ministry, Om, Motivation, Quotes, Philadelphia, Qoutes, Quotations, Daily Motivation

Home - MyFiladelfia Institute

Biblical Life Skills Development Training.Bybelse Lewensvaardigheids Ontwikkeling en Opleiding. Enrol Today For 2021!THE TIME IS NOW.Respond to God’s CallHE WILL PROVIDE.Let MyFiladelfia Journey With You.IN ORDER TO EQUIP YOU. Contact us We are truly blessed that you have visited us MyFiladelfia is a Registered Skills Development Provider that focuses on community upliftment, enriching the lives of all those with whom we partner. We equip individuals through skills development training in…

Ons liggame is nie gemaak vir die goedkeuring van mense nie, maar vir die verheerliking van die Vader. Afrikaans, Ministry, Purpose, Coaching, Van, Messages, Workout, Motivation, Learning

Ons liggame is nie gemaak vir die goedkeuring van mense nie, maar vir die verheerliking van die Vader.

Jy is in goeie geselskap wanneer. Afrikaans, Prayers, Religion, Words, Scriptures, Ministry, Worship, Music, Philadelphia

Jy is in goeie geselskap wanneer jy verwerp voel. Jesus ken dit al te goed. Sy hele aardse bestaan word in hierdie een woord opgesom. Sy geboorte was 'n skande; Hy was gedreig en gehaat deur politieke leiers; Hy was 'n vlugteling in Egipte vir twee jaar en Hy het gesterf soos 'n krimineel wat soos 'n stuk vleis wat aan 'n kruis moes hang.

 Soms is daardie kort antwoord die beste wat hul op daardie oomblik kan doen. Afrikaans, Ministry, Om, Coaching, Messages, Motivation, Learning, Philadelphia, Training

Ons moet versigtig wees om nie ander se houdings te veroordeel nie. Ons weet nie aldag waar deur die mense om ons gaan nie. Soms is daardie kort antwoord die beste wat hul op daardie oomblik kan doen.