Afrikaanse boeke

Collection by Tanya Alex

11 
Pins
 • 
13 
Followers
Tanya Alex
Fees van die ongenooides - The best Afrikaans book ever published

NB Publishers

Tussen die klippe deur Hans du Plessis | LitNet #boeke #afrikaans

Boekresensie: Tussen die klippe deur Hans du Plessis | LitNet

"Soos in As die wind kom draai ontgin Du Plessis aardse simboliek op ’n meesterlike wyse. So word die klippe eindelik die verkondiging van ’n tasbare liefde tussen mense, en die filosofie van die waarheid loop parallel met dié van die liefde."

*

Tabernakel Annelie Botes - Google Search

Tabernakel Annelie Botes - Google Search

Tabernakel Annelie Botes - Google Search

Tabernakel Annelie Botes - Google Search

Martin Bossenbroek: Die Boereoorlog (vertaal deur Anne-Marie Mischke) - Protea Stellenbosch - R280 - 14 Augustus 2015 (Koop 'n Afrikaanse boek! dag)

Die Boereoorlog

Die Boereoorlog Natural History, Travel & Tourism In De Boerenoorlog (Die Boereoorlog/The Boer War), Bossenbroek gives the reader the full story of the (Anglo) Boer War (1899–1902) with an in-depth insight and detail previously unmatched.

Die Stoetmeester - Etienne van Heerden

Die Stoetmeester

Etienne van Heerden se roman, Die Stoetmeester, is ‘n volronde verhaal wat ‘n verskeidenheid temas aanvat. Die spesiale band tussen broer en suster is een van die opmerklikste boodskappe in die boek. Selfs in hul middeljare het die verteller en sy suster, Sarah, die vermoë – miskien gesien as ‘n sesde sintuig – om woordeloos te kommunikeer; om “aan te voel” as iets fout is. Die omgewing speel ook deurgaans ‘n belangrike rol. Die ongerepte landskap van die Oos-Kaap word met deernis beskryf en…

Die Lanternswaaier (Afrikaans Edition) - Kindle edition by SD Fourie. Literature & Fiction Kindle eBooks @ Amazon.com.

Die Lanternswaaier (Afrikaans Edition)

Die Lanternswaaier (Afrikaans Edition) - Kindle edition by Fourie, SD. Download it once and read it on your Kindle device, PC, phones or tablets. Use features like bookmarks, note taking and highlighting while reading Die Lanternswaaier (Afrikaans Edition).