cookies

Collection by Aletta Thouros

11 
Pins
 • 
29 
Followers
Aletta Thouros
OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

Karringmelkbeskuit - groot verskeidenheid resepte vir Karringmelkbeskuit: LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Ma Bettie se Koffiekoekies

[Resep] Ma Bettie se koffiekoekies | Maroela Media

Lani Snyman, uitvoerende beampte verantwoordelik vir kliëntediens by Ciro, het dié resep ontwikkel. Hou Maroela Media dop vir nog unieke resepte en interessante artikels oor koffie!