koekies

Collection by Aletta Gunn

9 
Pins
Aletta Gunn
VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...

Ouma Anna se kookmelkkoekies. Foto: Henk Hatting

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Suid Afrikaanse koekies

KLEIN KOEKIES & MERINGUES

WENKE VIR KOEKIES BAK 1.Die bakproses is baie akkurater as jy ’n skaal eerder as maatkoppies gebruik om die bestanddele af te meet. 2.Plaas altyd die oondrak waarop jy jou bakplaat gaan sit, in die...

Marie Biscuit Treats » Special Occasions, Recipes | Huletts Sugar

Marie Biscuit Treats

Here is a recipe for Marie Biscuit Treats that are delicious and your kids will love them!

Butter Biscuits

Butter Biscuits recipe by Pat Govender

·
8 reviews
·
1 hour
·

Butter Biscuits recipe by Pat Govender posted on 21 Jan 2017 . Recipe has a rating of 5.0 by 8 members and the recipe belongs in the Biscuits & Pastries recipes category

Soutkoekies 200g gerasperde sterk cheddar 150g Kaas en uie chips – fyn gedruk 140g koekmeel 100g botter Oond op 200 grade Celsius Meng alles Rol uit tussen 2 lae waspapier of in balletjies Pak op gesmeerde bakpan Bak 10 minute

Sout koekies

Soutkoekies 200g gerasperde sterk cheddar 150g Kaas en uie chips – fyn gedruk 140g koekmeel 100g botter Oond op 200 grade Celsius Meng alles Rol uit tussen 2 lae waspapier of in balletjies Pa…

Flake Biscuits

Flake Biscuits recipe by Naeema Mia

·
6 reviews
·
1 hour
·

Flake Biscuits recipe by Naeema Mia posted on 21 Jan 2017 . Recipe has a rating of 4.5 by 6 members and the recipe belongs in the Biscuits & Pastries recipes category

Kookmelk koekies      Kookmelk koekies  6 x 250 ml koekmeelblom 1 ml sout 500 g margarien... 500 ml su...

Kookmelk koekies

Kookmelk koekies 6 x 250 ml koekmeelblom 1 ml sout 500 g margarien... 500 ml suiker 125 ml melk 10 ml koeksoda Meng koekmeelblom en sout. Vryf margarien met vingers daarin tot goed gemeng. Verhit suiker, melk en koeksoda saam oor matige hitte in ‘n groot kastrol tot kookpunt. Roer af en toe en pasop vir oorkook, want die mengsel begin skuim wanneer dit begin kook. Gooi die warm kookmelkmengsel oor meelmengsel en meng goed. Plaas in ‘n houer met ‘n deksel. Maak toe en verkoel oornag. Maak…