Loved you yesterday wood sign home decor romantic sign | Etsy
PAINTED WOOD SIGN: My wood signs, quotes and bible verses are lovingly created, entirely hand-painted (no vinyl), and stained in my own special process to give it that distressed, aged look that we love! Comes ready to hang with a wire hanger on back. Make great gifts! *Designed for indoor use. QUALITY PRINT: If you'd like a print of this design you can find it here: https://www.etsy.com/shop/wildflowerloft/?section_id=28440953 STENCIL AND SVG CUT FILE of this design here…
Sonvanger
Doen slegs U wil, Heer, U wil met my
Jesus se Dogterkind / Facebook
Remind Me Dear Lord - Jimmy Swaggart
Remind Me Dear Lord - Jimmy Swaggart - YouTube
Ek loop die pad al lank, my lam so kaalvoet deur die kou van doeriekant se doringveld en kyk hoe lyk ek nou Ek loop die pad so sonder hoed deur son en wind en grou so kaalvoet op die slingerpad en kyk hoe lyk ek nou My lam, die gras is soms so groen die son is soms so lou maar ek loop hierdie pad alleen my lam en kyk hoe lyk ek nou Onthou jy nog hoe ons kon loop so loslyf en verspot so vlieg – vlieg oor die koppies heen ‘n Ragab en ‘n Lot Maar nou loop ek alleen, my lam so kaalvoet deur…
al die boompies langs die pad die ken ek wel al die goeters word daar van my vertel al die spookstories, dinge en husse met lang ore die perskeboom se takke hang al swaar n kiewiet in die langgras wat raas die winter was te lank en die pennies op die spoor het ek kleintyd verloor maar die rykdom in my hart snoesig toegemaak die maan hou bakhand wag oor die karoo kleintyd stories wat ek glo die padpredikant langs die pad wys die huis is nie meer ver klippe en rantjies afgeets stil films…
Laurie Anderson The Beginning Of Memory (Homeland) PL
Laurie Anderson The Beginning Of Memory (Homeland) PL - YouTube