Instagram post by #InSySpore# • Mar 24, 2017 at 3:33pm UTC
"Wanneer jou hart verander, verander jou lewe" #Afrikaans #Fromthe♡ #self ___#InSySpore# (@insyspore) on Instagram
As jou verlede roep...moenie antwoord nie. Dit het niks nuuts om te se nie.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
As God jou soontoe vat sal Hy jou ook daardeur vat.
Griekwa gebed: "Lat die Here se liefde vir jou oorspoel solat jou se sakke knopstaan vani genade __[AShooP-Tuinkuns/FB] #BesteWense #Afrikaans #windpomp #Griekwakaans
Die sterkste mense is nie hulle wat hulle krag voor ons ten toon stel nie, maar hulle wat die stryd voer waarvan ons niks weet nie en ook nie kan sien nie.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die sterkste mense is nie hulle wat hulle krag voo...
‘n Terugblik op 2017
Die jaar het rof begin. Van ‘n blink toekoms op Stilbaai het net die suur van verraad en hofsake oorgebly. My wêreld het oornag drasties verander en ek moes introspeksie doen oor die pad vorentoe. Verdere negatiewe gebeure in die begin van die jaar het my nog verder in ‘n maalkolk gesit en my lewe het uitmekaar geval, so het dit gevoel. Ek kon net niks reg doen nie, elke besluit katastrofies. Die donker dieptes reg om my in te sluk. Lesse is onvermydelik in die lewe, daarsonder sal ons…
Dit is wanneer jy kies om die mooi in ander te sien, wat jy op die ou end iets moois in jouself ook vind...
*Jy gee my alles. Jy gee my niks. Jou stiltes is te veel al gemeet*
As die wereld se: "Gee op" dan fluister Hoop: "probeer nog een keer"
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede