Wat 'n mooi oggend, vol liefde en genade waarin ons kan roem en se,''Dankie Here dat U my tot hier gebring het, stap met my en dra my deur die dag" AMEN!

♡

Afrikaans Quotes,Positive Thoughts,Pink Images,Johan,Aunt,Bubbles,Projects

Wanneer ek sê "Ek sal vir jou bid" is dit nie omdat ek my godsdiens op jou wil afdwing nie. Dit is omdat ek in die krag van gebed glo en vir jou omgee. Jesus wil hê ons moet mekaar se laste dra en gebed is hoe ek jou kan ondersteun.

Afrikaans Quotes,Van,Prayers,Friends,Fudge Recipes,Daughter Quotes,Agape,Nice Sayings,Balloons

Pinterest
Search