Maalvleis geregte

Collection by Alet's

23 
Pins
 • 
30 
Followers
Alet's
Loaded with flavor! Bacon Cheeseburger Bombs

Bacon Cheeseburger Bombs

·
25 reviews
·
45 minutes
·

Don't let the size fool you--these two-bite burger bombs are packed with flavor!

Italian Meatloaf

The Best Italian Meatloaf | Cinnamon Spice & Everything Nice

Here's the best Italian meatloaf! Tender and delicious with Italian seasonings, mozzarella and tomato sauce. It promises to be a favorite!

The Pioneer Woman's Salisbury Steak Meatballs.. Dinner tonight!!

These Salisbury Steak Meatballs Are the Best Comfort Food

Reimagine salisbury steak by making them into meatballs and tossing them in deliciously buttery egg noodles. It's pure and holy comfort food.

This is a very special recipe for two important reasons: One, it’s delicious, hearty, and comforting. Noodles. Meatballs. N...

These Salisbury Steak Meatballs Are the Best Comfort Food

Reimagine salisbury steak by making them into meatballs and tossing them in deliciously buttery egg noodles. It's pure and holy comfort food.

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous | SARIE | Beef with cheese #quiche with tomato and onion sauce

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Maalvleis-en-aartappelgebak

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Traditional South African Frikkadelle (meatballs). So many variations but will start with this one.

Christelle Otto se wen-frikkadelle

Wat ’n lekker verrassing toe Barbara Joubert my op ’n Dinsdagoggend in Augustus bel en sê my frikkadel-resep het gewen! Ek het by my suster in Kimberley gekuier toe ek die winter-uitgawe van SARIE KOS gekoop het. “Ons blaai deur die tydskrif en stem saam dat ons beslis ‘vertroosd’ grootgeword het – bredies, lekker Sondagkosse en al die goedvoelkosse en -gebak was deel van ons kinderjare. “Ek het beslis my liefde vir kosmaak by my ma geërf, wat nog nooit opgehou het om in die kombuis…

wors kasserol

Pasta – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Pasta written by kreatiewekosidees and kki4u

wors kasserol

Pasta – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Pasta written by kreatiewekosidees and kki4u

Adapted by : realmomrecipes MyFridgeFood.com

Pasta – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Pasta written by kreatiewekosidees and kki4u

Geurige maalvleis

Geurige maalvleis

Ek sorg altyd dat ek van dié maalvleis in my vrieskas het. Ek maak die groot hoeveelheid aan en verdeel dit in 5 porsies. Daarmee kan jy dan lasagne, herderspastei, gevulde aartappels en spaghetti bolognaise maak, en dit selfs as vulsel vir die pizzas gebruik.

Pesto-maalvleis-en-macaroni-gebak. Die idee vir hierdie gereg met sy lekker roomsous kom van Belinda Roos van Welkom.

Pesto-maalvleis-en-macaroni-gebak

Die idee vir hierdie gereg met sy lekker roomsous kom van Belinda Roos van Welkom.

MAALVLEIS MET SLAP DEGIE

Beef/bees – Kreatiewe Kos Idees

Posts about Beef/bees written by kreatiewekosidees and kki4u

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: HAMBURGER MET PIESANGSOUS

HAMBURGER MET PIESANGSOUS

Hamburger met Piesangsous http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/11/hamburger-met-piesangsous.html PIESANGSOUS 25 g botter 10 ml (2 e) olyfolie 15 ml (1 e) matige kerriepoeier 25 ml (5 t) meel 2 uie, grof gekap 30 ml (2 e) witwynasyn 150 ml vleisaftreksel 5 ml (1 t) sout 25 ml (5 t) fyn appelkooskonfyt 15 ml (1 e) sagte bruinsuiker 4 piesangs, in skyfies gesny HAMBURGERS 4 broodrolletjies 500 ml (2 k) blaarslaai 4 gaar vleiskoekies PIESANGSOUS Verhit die botter en olie in…