SKONS

Collection by Alet Kleynhans

10 
Pins
Alet Kleynhans
Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of . South African Recipes, Holiday Treats, High Tea, Recipies, Cooking Recipes, Bread Recipes, Scones, Kos, Cake

Super-vinnige skons

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of uitdruk nie, jy gooi die beslag sommer in 'n gesmeerde muffinpan. BESTANDDELE 2 koppies meel 4 teelepels bakpoeier ½ teelepel sout ¼ koppie kookolie 1 eier, geklits 1½ koppie melk en water, gemeng (ek gebruik 1 koppie melk en ½ koppie water) METODE Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Gooi die kookolie, eier en melk-en-watermengsel by. Roer tot daar geen…