When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Jan Braai

Collection by Alet Du Preez

7 
Pins
Resep: Bobotie in 'n potjie vir enige kampvuur South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Camping Dishes, Camping Meals, Braai Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Kos

Bobotie oor die kole is moontlik

Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.

Resep: Jan Braai se gebraaide lamsboud | Netwerk24.com Braai Recipes, Cooking Recipes, My Favorite Food, Favorite Recipes, Meat Love, Campfire Food, South African Recipes, Different Recipes, Whole Food Recipes

Oor die kole met Jan Braai

’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n sta­dium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.

Bunny chow - favorite indian fast food, consisting of tasty curry in a quarter or half loaf of bread. Bread absorbs the gravy and makes a tasty meal for the brave souls who like spicy hot food Braai Recipes, Cooking Recipes, Meat Recipes, Salad Recipes, Kos, Indian Fast Food, Curry Stew, Good Food, Bon Appetit

404 page | Jan Braai

Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai

jan Braai se Braaibroodjie - Jan Braai deel ’n resep vir ’n Griekse braaibroodjieresep Braai Recipes, Brunch Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks

Jan Braai se braaibroodjie

Jan Braai deel ’n resep vir ’n Griekse braaibroodjieresep

Oor die kole met Jan Braai | Rotherhamburger Braai Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, How To Read A Recipe, Good Food, Yummy Food, Outdoor Cooking, Food To Make

Oor die kole met Jan Braai: Rotherhamburger

Dit is fees- en vakansietyd, en waar beter om dit te vier as langs die vuur? Of jy nou langs die Wes-, Suid-, Oos- of Noordkus uithang, of selfs jou vuur langs ’n rivier aansteek, die belangrike ding is om met so min moeite as moontlik so lekker as moontlik te eet.

Jan Braai's Beef Fillet recipe 'How to braai a fillet steak' from the new soft cover edition of his Fireworks Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Fillet Steak Recipes, Pork Fillet, Kos, Lamb Ribs, Feel Good Food

Oor die kole met Jan Braai: filet en n keur van souse

Té gaar is jou grootste gevaar wanneer jy filet braai. Sommige mense hou daarvan om filet heel te braai en sny dit eers ná die tyd, maar ek verkies om die filet vooraf te sny en enkele porsies te braai. Filet is die sagste van alle steaks vanweë die plek waar die spier in die beeskarkas lê.