Vinnige kaasskons
Heerlike Pampoentert
Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Kerriestampkoringslaai
TUNA-EN-TJIPS-TERT
SARIE
Sarie
Nanki♥
Lekkerste, klam vrugtekoek
Die koek hou vir minstens 1 jaar in die ys- of vrieskas (mits lugdig verpak).
Resep: Klapper-en-sjokolade-meringuetertjies | Maroela Media
Dié tertjies is perfek vir teetyd!
SOET DOPPIES TANNIE RIET SE SOET DOPPIES 2 ½ k meel 1 t bakpoeier 2 eiers 125g botter Sout ½ k suiker SO MAAK MENS: Meng meel, bakpoeier en sout. Vryf botter in. Klits eiers en suiker. Maak aan. Rol uit jou deeg druk uit en gebruik jou drukkertjie om dit in die kolwyntjie pannetjie mooi teen die kante te druk. Druk met ‘n vurk gaatjies in die deeg. Bron: Annamarie Smit (Tannie Riet is Annamarie se Moeder) NOTA: Rol die deeg tussen plastiek uit. Dan krimp die deeg nie so baie nie.
SARIE
Sarie
Appelkoos-en hawermoutblokkies
Appelkoos-en hawermoutblokkies
Resep: Konfytblokkies | Maroela Media
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.