nuwe generasie kos.

Collection by Alet

9 
Pins
Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Koffie Soentjies - KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml t) koffiepoeier 15 ml e) kookwater 500 ml k) koekmeel, gesi Kos, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Jam Cookies, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, No Bake Desserts, Dessert Recipes

Koffiesoentjies

ongeveer 24 koekies Bestanddele KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k)

The best brownies/Die beste sjokoladebruintjies Beer Recipes, Brownie Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Baking Ideas, Kos, Tea Cakes

Die beste sjokoladebruintjies

Sag en klam, jy gaan ver soek vir beter bruintjies! Deur Vickie de Beer

Vulsel: maalvleis sout spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) asyn koljander knypie kaneel Deeg: 4 … South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Sausage Rolls, Savory Snacks, Light Recipes, Family Meals, Cooking Recipes

Worsrolpasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond…

Batata harra – Spicy potato – Lebanese recipe – just Arabic food Other Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Pasta Recipes, Yummy Recipes, Yummy Food, Kos, Mince Dishes

Eenbak geregte

EENPOT MAALVLEISGEREG MET CHAKALAKA EN BUTTERNUT Braai 2 uie gekap saam met 500gr maalvleis, sout en peper tot gaar in ‘n lekker groot. Gooi by : 1 blikkie Chakalaka met butternut/of chakalaka met …

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: KAASSMEER TUISGEMAAK Fun Baking Recipes, Brunch Recipes, Cooking Recipes, Baking Tips, Yummy Recipes, Different Recipes, Other Recipes, Gammon Recipes, Banting Recipes

KAASSMEER TUISGEMAAK

KAASSMEER http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kaassmeer-tuisgemaak.html. en dit het wonderlik gekom.. 1kg Processed kaas 1lt Volroom Long Life Melk 1e Rama [toe dit alles klaar gesmelt is] Ek het 5 botteltjies van 400g elk uitgekry. Plain**Biltong**Chilli**Bacon**Biltong+Chilli+Swartpeper. *Helena Chilli Kruger*6/7/12 — at Die Grasdak Bultfontein* Foto>Helena Kruger TUISGEMAAKTE SMEERKAAS…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: BROOD - SONDER SUURDEEG Condensed Milk Biscuits, Cinnamon Biscuits, Crab Stick, Biltong, South African Recipes, Pea Soup, Chicken Potatoes, Pressure Cooker Recipes, Green Beans

BROOD - SONDER SUURDEEG

BROOD SONDER SUURDEEG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/01/brood-sonder-suurdeeg.html 4 kop meel 2t bakpoeier 1t sout Melk Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg melk by om 'n deeg soos vir koek te wees. Skep in gesmeerde broodpan en bak in warm oond vir 30 - 45 minute lank .By Berie Smith in KITSKOS · Foto>Ceciel Schoeman‎. My brood sonder suur deeg, het net self raicing meel gehad maar dit het ook gewerk baie dankie vir die resep