Sop

Collection by Albie Fischer

10 
Pins
 • 
20 
Followers
Albie Fischer
In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos. Light Recipes, Wine Recipes, Soup Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Eggless Recipes, Healthy Recipes, What's Cooking

In snerpende koue weer is ‘n vullende sop mos trooskos. Ertjie-en-spek-sop 6 porsies 312 ml (1¼ k) droë ertjies 1,5 l (6 k) water bietjie olie 2 uie, gekap 5 ml (1 t) gekapte knoffel 2 selderystingels, gekap 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie 250 g (1 pakkie) spek, gekap 4 tamaties, gekap 4 wortels, geskil en in skyfies gesny 2 aartappels, geskil en gerasper ½ kop blomkool, in blommetjies gebreek 30 ml (2 e) worcestersous 5 ml (1 t) sout knypie rooipeper knypie swartpeper 125 ml (½ k) alfabet…

Ertjie-en-pietersieliesop Summer Recipes

Ertjie-en-pietersieliesop

Dié Britse lekkerte is elke winter op die spyskaart! Gebruik sommer bevrore ertjies.

Gesonder hoender-pastasop Kos, Aries

Gesonder hoender-pastasop

Sarie

Pinterest