MELKTERT | Boerekos – Kook met Nostalgie

Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine

Blomkool quiche sonder meel: Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik!

Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik!

Bak hierdie korslose souttert in ’n broodpan en pak die skywe in vir padkos of werk. Boonop is dit “banting”-vriendelik!

Appeltert (met Ideal Melk Sous)

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy.

Petro se Grenadella tert 1x200 g klapperkoekies , fyn gedruk 100 g botter , gesmelt ... 30 ml koue water 15 ml gelatien 30 ml kook...

Petro se Grenadella tert g klapperkoekies , fyn gedruk 100 g botter , gesmelt . 30 ml koue water 15 ml gelatien 30 ml kook.

Pinterest
Search