terte

Collection by Alta King

7 
Pins
 • 
6 
Followers
Alta King
No-Bake Pineapple Cream Cake is so so easy and quick to make. It is incredibly delicious and looks great too. This a delicious easy dessert that you will be proud serving to your guests. Brownie Desserts, Oreo Dessert, Mini Desserts, No Bake Desserts, Easy Desserts, Delicious Desserts, Dessert Food, Potluck Desserts, Dessert Ideas

Pynappel yskastert PYNAPPEL YSKASTERT Kors: 1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk) 100gr botter (gesmelt) Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan. Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak Vulsel: 1 Blikkie kondensmelk 125ml (1/2 kop suurlemoensap) 1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed) 300ml room (styfgeklits) Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by Vou die room in Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies Sit in die…

Koeke en Terte – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Baking Desserts, Hot Desserts

Droom Appeltert – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanill…