Mother and child starved in Concentration Camp during the Boer War. Konsentrasiekamp-ellende... ’n jong Afrikaner-ma en haar erg uitgeteerde kind.

Boer mother and child in a British Concentration Camp, Anglo-Boer War, About 30 000 women and children died in the British Concentration Camps.

this Day in History: Oct 10, 1825: Paul Kruger, the face of Boer resistance against the British during the Second Boer War is born

this Day in History: Oct Paul Kruger, the face of Boer resistance against the British during the Second Boer War is born

Sarie Mare-1868. Susara Margaretha (Sarie) Maré. Oudste dogter van J.P. Maré en C.S.J. Erasmus was Susara Margaretha. Sy is op die plaas Eendraght, Suikerbosrand, distrik Heidelberg, gebore op 15 April 1869. Haar pa was Jacob Maré, wat later 'n lid van die uitvoerende raad van die Transvaal geword en na wie 'n straat in Pretoria genoem is. Hierdie is dié Sarie Marais wat in die wyk van die Mooirivier gewoon het, ook bekend as Tant Mossie, volgens die SA biblioteek se katalogus-inskrywing .

Pinterest
Search