When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Boerekos

Collection by Ilze De Klerk

10 
Pins
RESEP: Outydse vlaskywe | Netwerk24 Cream Crackers, Feta, Muffins, Baking, Muffin, Bakken, Backen, Sweets, Cupcakes

RESEP: Outydse vlaskywe

'Dis ’n kinderlik nostalgiese lekkerte wat my ma meestal Desembervakansies vir ons gemaak het.'

  South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Rump Steak, Lasagne Recipes, Biltong, Biryani Recipe

Randrekker Wors-pastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg boerewors 3 el botter 2 uie in ringe gesny bietjie gerasperde kaas 2 blikkies koo baked beans 4 kop gaar kapok aartappel (bietjie melk, botter, sout en peper na smaak) Sny boerewors in duim lengte stukke, gooi in oondbak. Sprei uie ringe bo-oor, stip met botter hier en daar Bak in voorverhit oond 180 C Skep sousboontjies bo-op braai boerewors Gooi bietjie kaas oor Sprei kapok aartappel oor die sousbontjies Bak verder tot aartappel goudbruin is

Super Easy No Bake Chewy Chocolate Chip Granola Bars. Loaded with almonds, pecans, honey and chocolate chips. The perfect on the go breakfast! Chocolate Chip Granola Bars, No Bake Granola Bars, Healthy Granola Bars, Mini Chocolate Chips, Yummy Snacks, Yummy Treats, Yummy Food, Healthy Snacks, Gourmet Recipes

Page 5 – Boerekos – Kook met Nostalgie

Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 ...

Doodeet wors-pan | Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Brunch Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Cooking Recipes, Sausage Recipes, Mince Dishes, Savoury Dishes, Nostalgia

Doodeet wors-pan – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad – genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie gr…

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Tripe Recipes, Quiche Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Bobotie to malva pudding: 20 of the best South African recipes - Getaway Magazine Braai Recipes, Healthy Grilling Recipes, Cooking Recipes, Vegetarian Grilling, Barbecue Recipes, Barbecue Sauce, Healthy Food, South African Dishes, South African Recipes

Bobotie to malva pudding: 20 of the best South African recipes - Getaway Magazine

Malva pudding, chicken pie, lamb shanks, bobotie and oxtail potjie: what's not to love about South African dishes?

Piesang poeding BESLAG 2 kop koekmeel ½ kop strooisuiker 4 baie ryp piesangs - fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda ½ kop appelkooskonfyt 1 kop v. Pudding Cake, Banana Pudding, Malva Pudding, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Honey Recipes, Yummy Recipes, Kos

PIESANG KARAMEL POEDING

Hierdie resep is ‘n groot geskenk van Rista Greyvenstein se persoonlike resep versameling. Sy het te vertel dat haar man nie ‘n poeding mens is nie en hierdie piesang poeding is een wat hy baie geniet. Ek het hom gebak en dit is voorwaar ‘n groot bederf op die smaak kliere. BESLAG 2 kop koekmeel ½ kop strooisuiker 4 baie ryp piesangs - fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda ½ kop appelkooskonfyt 1 kop volroom melk 3 e botter - gesmelt 1 groot eier - geklits 1 tl vanielje geursel knippie…

Sago “Melkkos” pudding (& regte boere resep ) and it’s basically milk with some flour, butter, salt, eggs, cinnamon and sugar and its cheap to make. This recipe has sago added. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts, Awesome Desserts, Filipino Desserts, Cheap Recipes, Delicious Desserts

The South African Social Security Agency (SASSA) runs out of food parcels in Uitenhage - South African Magazine - SA PROMO

Councillors deny allegations that they distribute parcels unfairly