Emily Hobhouse, an English activist, spent six months in South Africa from January to June 1901 visiting Bloemfontein and six other camps during the Anglo Boer War

Emily Hobhouse (1860-1926) was a Cornish campaigner and activist, most famous for bringing the appalling conditions of the British concentration camps to the attention of the British public during the 2nd Boer War. She also worked to improve the conditions and save the live of the people there, although under much criticism from those back in England. Seen as a heroine in South Africa but known by the British government as ‘That Bloody Woman’, she had a commanding yet compassionate gaze .

Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n genl tydens 2de Vryheidsoorlog.De Wet was 27 jaar oud met die uitbreek van die 1ste Vryheidsoorlog -1880.Hy het saam met Heidelberg Kommando geveg deelgeneem aan die Slag van Laingsnek, hy het sy dapperheid getoon by Ingogo en Majuba vroeg in 1881.In Maart en April van 1900 het De Wet 'n offensief van stapel gestuur wat 'n herlewing in die Boere se stryd ingelui het.Hy het 'n legende geword met sy guerilla-aanvalle in die suidooste van die land.

Jopie Fourie sluit na die oorlog aan by die Rebellie teen Louis Botha om SWA binne te val. Genl Smuts weier om petisies vir begenadiging te ontvang vir sy teregstelling. Hy sterf voor vuurpeleton 20/12/1914. Die volgende aanhaling van Jopie "Ek kan nie insien waarom ons vir Engeland se eer moet veg nie. Wanneer ons die moord van Slagtersnek nagaan en dink aan die 30 000 vroue en kinders wat vermoor is, sien ek nie waarom ek Engeland moet help om sy eer omhoog te hou nie."

One of my heroes of the ABW ..As his mates saw him. And what is left of his legacy today  A while back in Heilbron's cemetery. Hans Jacob Swart.....

this Day in History: Oct 10, 1825: Paul Kruger, the face of Boer resistance against the British during the Second Boer War is born

Jopie Fourie: Daar gaan ’n man verby Jopie Fourie (1878-1914), leier van die 1914-Rebellie teen die premier Louis Botha, is op 16 Desember 1914 in die omgewing van Rustenburg gevange geneem. Vandag, 100 jaar gelede, is Fourie weens hoogverraad ter dood veroordeel. Hy was die enigste deelnemer aan dié rebellie wat op hierdie wyse die hoogste prys betaal het, skryf J.B. ROUX

Anglo Boere Oorlog/Boer War (1899-1902) HEILBRON Kamp/Camp Memorial The camp had 3986 prisoners of whom 1124 died in captivity.

Pinterest
Search