Stef Bos ... Ware Woorde

As ek oud word, wil ek oud wees . ’n landkaart wil ek wees waarop jy my lewe kan lees

Afrikaans meisie on

Afrikaans meisie on

Afrikaanse Quotes, Life Inspirational Quotes, Wisdom Quotes, Qoutes, Happy Relationships, True Words, Verses, Prayer, Bible

Lewe geskenk van God

Die lewe is die moeite werd, selfs al twyfel ons soms in ons droefheid,pyn en frustrasie daaraan. Dit is die moeiete werd, want dit is 'n geskenk van God

Die grootste fout wat meeste mense maak is half te luister, kwart te verstaan en dubbel te vertel

Afrikaanse Quotes, True Words, Sarcasm, Breathe, Qoutes, Humour, Humor, Dating, Quotations

Afrikaans Quotes, Positive Thoughts, Night Quotes, Qoutes, Motivational, Prayer, Bible, Eid Prayer, Biblia

Braai

Braai is die beste! As jy nie van braai hou nie is ek jammer dan kan ons nie vriende wees nie.

Pinterest
Search