Ystervarkies, Eintlik is dié lekkerte Australies, maar omdat my ouma dit só lekker gemaak het, is dit vir my pure Suid-Afrikaans!

Ystervarkies are small cubes of cake that are dipped in chocolate sauce and then rolled in coconut, to resemble hedgehogs. (“Yservarkie” is Afrikaans for “hedgehog”.

Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens  meel in nie!

Dit klink of dit nie kan werk nie, maar hierdie is by verre die lekkerste en maklikste grondboontjiekoekies nog. En dit het nie eens meel in nie!

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Basiese koekie mengsel

Basiese koekie mengsel

Pinterest
Search