More ideas from Miguel
Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi. Dan bak tot gaar.

Rou frikkadelle word in die oondbak gepak en die kerriepiesangsous oorgegooi.

HEMELSE STEAK 1kg tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol steak in mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak. Meng 200ml melk 250 ml room 1 eetlepel worcestersous 1 eetlepel chutney 1 eetlepel tamatiesous 1 pakkie wit uie sop Meng goed, gooi oor vleis in bak. Strooi 1 kp gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel. Bak vir 60-90 min by 160…

In en om die huis: TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn

Flippen Lekker Bullybeef Kerrie Jaffles | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Ou gunsteling en ‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriep…

Boerekos met 'n Twist: TANNIE LILI SE SJIFFON VLAKOEK

Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek hierdie dekadente Sjiffon vlakoek met julle.

Homemade Honey Mustard Dressing

Homemade Honey Mustard Dressing via Love, Pomegranate House Ingredients 1 cup mayonnaise cup honey 4 tsp dijon mustard a large bowl, combine mayonnaise, honey, and mustard. into a seal-able container and keep refrigerated.

Mosterd sous - scroll tot by kondensmelk mostert.

This is a fabulous no cook creamy sauce that I use when I make my Ham and Swiss crepes. Very versatile sauce, and would be wonderful over pork,chicken tenders o

1k suiker. 3 eiers. 100ml wit asyn. 50ml mostert poeier. Knippie sout. Gooi in volgorde bymekaar en klits goed. Gooi in boonste pot van dubbelkoker. Kook tot skuim verdwyn. Roer af en toe. Bottel warm. Ek het 5ml mielieblom bygevoeg om dit dikker te maak. Resep en foto: Alice Meintjes Share this article...0001

Print PDF  Hoender boudjies en dytjies of snitte van jou keuse 2 eetlepels Dijon mostert 2 eetlepels mayonnaise 2 eetlepels Worchestershire sous 2 eetlepels Sweet chilli sous. 1 teelepel oregano 1 teelepel tiemie 1 fyngemaakte knoffelhuisie 1 teelepel paprika 1 teelepel chilli poeier Meng al die bestanddele en bedek die hoender daarmee. Bak in die …

Hoender boudjies en dytjies of snitte van jou keuse 2 eetlepels Dijon…