poedings

Collection by Agness Ellis

15 
Pins
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou.  Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Mini appeltertjies - lekker soet dingetjie om in die vrieskas aan te hou.

KOLWYNTJIES & SOET MUFFINS

Ons het dié oulike sjokolade-skyfies, Chocola’s, by Clicks gekoop. Jy kan ook Beacon se Mint Thins gebruik. 12 Klaargebakte Kolwyntiies LEKKER VERSIERSEL: 125 ml(½ k) koffielikeurstroop 1 k (250...

Kersfees poeding | Search Results | Kreatiewe Kos Idees

Search Results for “Kersfees poeding” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker

WOLKEPOEDING

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…

Telefoon Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Rencia Odendaal Pretorius (ouma se resep) 2 Kop meel 2tl bakpoeier 2 desertlepels botter 2 eiers Meng bogenoemde Rol deeg uit. Smeer appelkoos konfyt lekker dik op en strooi dan klapper bo-oor Rol …

WordPress.com

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt …

1000 ste maal poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt …

Outydse souskluitjies | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Outydse souskluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 10…