Braai bygeregte

Collection by Agnes Davin

7 
Pins
Potato and spinach bake Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Savoury Tarts, Side Dishes, Braai Recipes, Vegetable Recipes

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Dit hierdie heerlike aartappelgereg voor as 'n bykos vir enige maaltyd of 'n braai. Braai Recipes, Cooking Recipes, Cooking Time, Curry Recipes, New Recipes, Recipies, Favorite Recipes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes

Aartappelroomtert

Dit hierdie heerlike aartappelgereg voor as 'n bykos vir enige maaltyd of 'n braai.

Braaivleis Mielietert Bestanddele: ... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eie... Braai Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Kos, Creamy Mac And Cheese, South African Recipes, Unique Recipes, Family Meals, Food And Drink

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert Bestanddele:... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers 30 ml gesmelte botter/margarien Metode: Meng droë bestanddele saam. Voeg die res van bestanddele by en meng deur. Gooi mengsel in 'n gesmeerde vuurvaste oondbak en bak vir 1 uur of tot goudbruin teen 180°C.