Pinterest
100 Poster Project - Yes Please Design Studio

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Moenie Gras onder jou voete laat groei nie_ Afrikaans Idioms

" afrikaans idioms by Marli Heunis, via Behance - Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings

as die skoen pas

Afrikaanse spreekwoorde/idiome "As die skoen pas, trek hom aan"

"Tussen die Duiwel and die diep blou see" Print by Boerdha Ontwerp | http://www.boerdha.com/

New prints by Boerdha Ontwerp at Vamp - 06 March 2013

'n Oulap se rooi maak mooi

'n Oulap se rooi maak mooi - Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings


More ideas