REPUBLK - WEES REBELS

Collection by De Afrikander Handelshuis

35 
Pins
 • 
1.08k 
Followers

Republk - Wees Rebels. Afrikaanse t-hemde en leefstylprodukte wat getuig van klassieke styl, harde werk en ‘n druppel ruwe natuur. Te koop op http://www.afrikander.com/dra-republk/

De Afrikander Handelshuis
Republk se horlosies...tydloos

Republk - TUISBLAD

Republk se horlosies...tydloos

Nuwe Republk horlosies - beskikbaar op www.republk.co.za of in De Afrikander Handelshuis winkels! Rebel, Leather, Accessories, Chemises

Republk - TUISBLAD

Nuwe Republk horlosies - beskikbaar op www.republk.co.za of in De Afrikander Handelshuis winkels!

Republk dames sonbril - stylvol...klassiek

Republk - TUISBLAD

Republk dames sonbril - stylvol...klassiek

Custom Wedding Logo - Anchored in Love: Nautical, Classic, Preppy, Coastal Lettering, Typography Design, Logo Design, Grill Logo, London Logo, Anchor Logo, Nautical Wedding Theme, Wedding Logos, Layout Inspiration

This item is unavailable | Etsy

Custom Wedding Logo - Anchored in Love: Nautical, Classic, Preppy, Coastal

Voortrekkermonument t-hemp - afrikander.com

Geanker sedert 1652

Voortrekkermonument t-hemp - afrikander.com

  Barefoot, Rebel, Tank Tops, T Shirt, Women, Fashion, Africans, Moda, Halter Tops

Kaalvoet Oor die Berge - De Afrikander Handelshuis

Susanna Smit, suster van Gert Maritz, het die bekende uitlating gemaak dat sy eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sal stap as om onder Britse beheer te leef. Vandag nog staan daar ‘n standbeeld, naby Bergville op die Voortrekkerpas, in herinnering van Susanna Smit waar sy met haar rug op Natal wegstap. Vrouens in die Groot Trek is gekenmerk vir hulle dapperheid, deursettingsvermoëe en moed.

"Blommetjie gedenk aan my"  Blommetjie gedenk aan my word gesien as die eerste Afrikaanse “rock”-liedjie.  Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede is. Sommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo; Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.” Rebel, Singing, Tank Tops, Women, Fashion, Moda, Halter Tops, Fashion Styles, Fashion Illustrations

Blommetjie gedenk aan my

"Blommetjie gedenk aan my" Blommetjie gedenk aan my word gesien as die eerste Afrikaanse “rock”-liedjie. Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede is. Sommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo; Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.”

  Rebel, Mens Tops, T Shirt, Tee Shirt, Tee

Die Voortrekkermonument

Die Voortrekkermonument is ’n gedenkteken vir die Groot Trek en ’n simbool van die Voortrekkers se moed, volharding en vasberadenheid in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke. Die gebou is ’n 41m hoë blok wat omring is met 64 graniet ossewaens. Op die vier hoeke staan die standbeelde van Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die Onbekende Voortrekker. ’n Dagboek van Jan van Riebeeck, die Piet Retief-traktaat, Die Gelofte, Die Stem en ’n Statebybel is in die…

  Afrikaans, Hemp, Rebel, T Shirts For Women, Prints, Tops, Fashion, Moda, Fashion Styles

DRA REPUBLK - De Afrikander Handelshuis

Trots Afrikaanse t-hemde en leefstylprodukte wat getuig van klassieke styl, harde werk en ‘n druppel ruwe natuur. Wee Rebels - dra Republk. Wees vry, wees selfstandig, wees opreg

  Screenprinting, Afrikaans, Rebel, Mens Tops, T Shirt, Tee Shirt, Screen Printing, Afrikaans Language, Tee

Geanker sedert 1652

Van die grootwild-jagter wat met sy trofees op sy bors pronk, tot huis -en dekor produkte wat tot jou skoonma se goedkeuring sal wegdra! Alles Afrikaans

  Screenprinting, Afrikaans, Hemp, Rebel, Mens Tops, T Shirt, Tee Shirt, Screen Printing, Afrikaans Language

Geanker sedert 1652

Van die grootwild-jagter wat met sy trofees op sy bors pronk, tot huis -en dekor produkte wat tot jou skoonma se goedkeuring sal wegdra! Alles Afrikaans

"Rammetjie Uitnek" - t-hemp in wit. Slegs beskikbaar op www.afrikander.com (gratis aflewering)

"Rammetjie Uitnek" - t-hemp in wit. Slegs beskikbaar op www.afrikander.com (gratis aflewering)

"Bloedrivier - huldig ons helde" t-hemp. Net beskikbaar op www.afrikander.com (gratis aflewering) Net, Rebel

"Bloedrivier - huldig ons helde" t-hemp. Net beskikbaar op www.afrikander.com (gratis aflewering)

Suikerbossie - ek wil jou hê | Dames t-hemp | D.A.H

Die bekende liedjie “ Suikerbossie, ek wil jou hê” is ‘n volksliedjie wat gaan oor ware liefde | Gratis aflewering | Hemde met betekenis

Andries Pretorius, Piet Retief, Paul Kruger, Koos de la Rey en Jan van Riebeeck  Te koop op www.afrikander.com

Andries Pretorius, Piet Retief, Paul Kruger, Koos de la Rey en Jan van Riebeeck Te koop op www.afrikander.com