De Afrikander T-hemde

De Afrikander ontwerp moderne T-hemde met 'n Europees-Afrikaner styl wat jou trots Suid-Afrikaans en trots Afrikaans maak!
34 Pins544 Followers
"'n Oulap se rooi maak mooi."  Beskikbaar op www.afrikander.com  (Kopiereg behoort aan D.A.H)

NUWE ONTWERP: "Suikerbossie - ek wil jou hê" is nou reg vir bestellings! Bestel hier: http://afrikander.com/product/suikerbossie/   Betekenis: Die bekende liedjie “Suikerbossie, ek wil jou hê” is ‘n volksliedjie wat gaan oor ware liefde en hoe die liefde eenvoudige takies soos broodbak of ‘n ordentlike koppie tee maak, maklik aan die sy geskuif word. Suikerbossie is ook ‘n tipe Protea asook ‘n lewensmiddel vir die bedreigde Kaapse suikervoël.

De Afrikander se "Historiese Groot 5" t-hemp in khaki. Bestel op www.afrikander.com | Gratis aflewering | #trotsAfrikaans

Andries Pretorius, Piet Retief, Paul Kruger, Koos de la Rey en Jan van Riebeeck  Te koop op www.afrikander.com

Chris Chameleon in 'n De Afrikander t-hemp - trots op Afrikaans

"Rammetjie Uitnek" - t-hemp in wit. Slegs beskikbaar op www.afrikander.com (gratis aflewering)

De Afrikander t-hemp (www.afrikander.com)  Betekenis: In 1825 het die Britse bewindhebbers die Suid-Afrikaanse handelstelsel gewysig en is riksdaler, skelling en stuiwer (of “oulap”) vervang met ponde, sjielings en pennies. In die volksmond het ‘n pennie dus bekend gestaan as ‘n “oulap”. Rooi kleursel was aanvanklik verskriklik duur en daarom was dit ‘n status-simbool om rooi klere te kan dra.

De Afrikander tanktop - "'n Oulap se rooi maak mooi".   Betekenis:In 1825 het die Britse bewindhebbers die Suid-Afrikaanse handelstelsel gewysig en is riksdaler, skelling en stuiwer (of “oulap”) vervang met ponde, sjielings en pennies. In die volksmond het ‘n pennie dus bekend gestaan as ‘n “oulap”. Rooi kleursel was aanvanklik verskriklik duur en daarom was dit ‘n status-simbool om rooi klere te kan dra.

Betekenis: Jan van Riebeeck het sy status as Bielie verwerf toe hy in 1652 met ‘n vloot van vyf skepe ‘n halfwegstasie na die Ooste asook 'n Europese nedersetting aan die Suidpunt van Afrika kom vestig het.  Te koop op www.afrikander.com

Betekenis: In 1707 het Hendrik Biebouw uitgeroep: "Ik ben een Afrikander" (Ek is 'n Afrikaner), in opstand teen die koloniale regering in die Kaap. Hy was die eerste persoon wat na homself as ‘n "Afrikaner" verwys het.  Te koop op www.afrikander.com

De Afrikander T-hemp - Monumentaal. www.afrikander.com

Screenprinting, Screen Printing

"Bloedrivier - huldig ons helde" t-hemp. Net beskikbaar op www.afrikander.com (gratis aflewering)

Betekenis: Monumentaal verwys na die Afrikaans Taalmonument wat 1974 in die Paarl opgerig is ter nagedagtenis aan die eerste stryders vir die reg en voortbestaan van Afrikaans.  Te koop op www.afrikander.com

Trots Suid-Afrikaanse T-hemde! Besoek www.afrikander.com

Pinterest
Search