Language & Literature Publications

Language & Literature books published by SUN MeDIA
9 Pins194 Followers
Antjie Krog is tans een van die belangrikste skrywers in Suid-Afrika en bekend vir die vreeslose wyse waarop sy in elke publikasie haar eie posisie as mens en skrywer in Suid-Afrika ondersoek.  Die opstelle in Ons Ongehoorde Soort gee erkenning aan haar veelsydigheid as skrywer deurdat dit ondersoek instel na die werk wat Krog op die gebied van die poësie, prosa en vertaling doen.

Afrikaans, Writers, Authors, Literature, Language, Angels, Sign Writer, Author, Speech And Language

On the way to the best possible science

Bible and Theology from the Underside of Empire

Hierdie boek gee ’n oorsig van verskillende aspekte van Breytenbach se skryfwerk. Die boek lewer verslag van ’n jare lange belangstelling in Breytenbach se werk, veral sy poësie. In sy geheel reflekteer die boek die verskillende leesstrategieë waartoe die werk van hierdie skrywer die leser uitnooi. Sommige van die hoofstukke ondersoek bepaalde temas in sy oeuvre, terwyl ander op spesifieke tekste fokus [vir die] plesier wat dit kan gee om woord vir woord met ’n Breytenbach-teks besig te…

"Teksredaksie is 'n baie welkome en uiters nuttige Afrikaanse handboek gemik op die byeenbring van die jongste insigte in teksversorging en die opleiding van taalpraktisyns.  “Hierdie kombinasie van teoretiese besinning en verantwoording met 'n duidelik gepaardgaande praktykgerigtheid is werklik uniek en behoort ongetwyfeld die bruikbaarheid van die boek in velerlei opleidingskontekste te verseker.”  – Prof Anne-Marie Beukes

Chris van der Merwe vertel in hierdie boek die verhaal van sy eie omgang met die letterkunde – ’n persoonlike verhaal, maar ook ’n stimulus vir lesers en navorsers wat belangstel in verbande tussen letterkunde en lewe.   Die opstelle wissel in styl. Sommige is geskryf as akademiese artikels, ander as resensies, ander as essays.

Pinterest
Search