Afrikaans op sy beste... innie kombuis! Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart Materiaal: 9mm harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape) Prys: R110 per woord Volle stel prys: R750 (7 woorde)

Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart Materiaal: harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape) Prys: per woord Volle stel prys: woorde)

Stef Bos ... Ware Woorde

As ek oud word, wil ek oud wees . ’n landkaart wil ek wees waarop jy my lewe kan lees

So mooi!

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

dink ons moet so houding begin kry wat se jy mater?

Pinterest
Search