Jou krag, liewe vrou, lê nie in jou besige program nie. Dit lê in die stilword by jou Vader

Goeie More, Night Wishes, Afrikaans Quotes, Morning Quotes, Night Quotes, Goeie Nag, Special Quotes, Betty Boop, South Africa

God spesialiseer in deurbrake! Maak nie saak hoe hulpeloos jy dink jou situasie is en hoe lank jy al sukkel nie. Hy kan dit nog steeds omkeer in 'n wonderwerk en jou 'n uitkoms gee wat alle verwagting en hoop oortref. Sy tyd is egter nie ons tyd nie - hou aan bid, glo en vertrou.

Pinterest
Search