Tipies Afrikaans - lekker

Collection by Adriana Dique • Last updated 8 days ago

121 
Pins
Adriana Dique
Pat at pastei Veg Dishes, Potato Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Bake, Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes
Veg DishesVegetable DishesVegetable RecipesCooking Recipes

  Potato Dishes, Vegetable Dishes, Potato Recipes, Veggie Recipes, Food Dishes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Homemade Dinner Rolls
Vegetable DishesPotato RecipesFood DishesCooking Recipes

  Pastry Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Sweet Pie, Sweet Tarts, Koeksisters Recipe
Sweet RecipesBaking RecipesCookie RecipesSweet TartsKoeksisters Recipe

  Braai Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Favorite Recipes, 100 Cookies Recipe, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Kos, Banana Bread Recipes
My RecipesSweet RecipesFavorite Recipes100 Cookies RecipeCookie Recipes

Air Dry 2 days by hanging South African Dishes, South African Recipes, Savory Snacks, Healthy Snacks, Savoury Dishes, Appetizer Recipes, Snack Recipes, Yummy Recipes, Recipies
Yummy RecipesRecipies

Pin on food Braai Recipes, Meat Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Curry Recipes, Entree Recipes, Dessert Recipes, South African Dishes
Meat RecipesCooking RecipesRecipiesCurry RecipesEntree Recipes

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

  South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pap Recipe, Butter Cookies Recipe, Sunday Recipes, Campfire Food, Microwave Recipes
Cooking RecipesPap RecipeButter Cookies RecipeSunday Recipes

LIZA'S SE LEKKER SES MINUTE KRUMMELPAP

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode Bespuit of smeer oondvaste pyre…

Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Biltong, Bread Machine Recipes, Savory Snacks
Ethnic RecipesCooking RecipesBiltong

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

, bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt … Cold Desserts, Pudding Desserts, Pudding Recipes, Delicious Desserts, Yummy Food, Braai Recipes, Cooking Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes
Cold DessertsPudding DessertsPudding RecipesCooking RecipesSweet Recipes

1000 ste maal poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt …

Food recipes from all over the world. Onion Recipes, Healthy Chicken Recipes, Salad Recipes, Potato Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, 30 Min Meals, Easy Meals, Kos
Onion RecipesPotato RecipesCooking Recipes30 Min MealsEasy Meals

FLIPPEN LEKKA GEBRAAIDE AARTAPPELS

FLIPPEN LEKKA GEBRAAIDE AARTAPPELS750ml Kookolie 750ml koue water 8 tot 12 Medium grootte aartappels geskil en halfeer. Plaas koue olie en koue water bymekaar in pot. Voeg die heel aartappels by en plaas deksel op. Plaas op stoofplaat op hoogste stelling. Kook vir sowat 45 minute. Verwyder deksel en braai vir nog sowat 15 minute. Op hierdie stadium het al die water reeds verdamp. MOET NOOIT ROER NIE. Verwyder uit olie en besprinkel met Flippen Lekka Spice. Die aartappels sal vir ten minste…

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Koeke en Terte – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Custard Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Milktart Recipe, Quick Meals For Kids, Canned Pears
My RecipesSweet RecipesRecipiesMilktart RecipeCanned Pears

Lagies Melktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 ekstragroot Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) ¼ t Sout 1 t botter 1 t vanieljegeursel Met…

Genoeg vir mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Verkoeltyd: 1 uur 500 g. Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Tuna Dishes, Curry Recipes, Cooking Time, South African Dishes, South African Recipes

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

‘n Lekker southappie vir teetyd. Bacon Muffins, Savory Muffins, Savory Snacks, Breakfast Muffins, Muffin Tin Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos
Muffin Tin RecipesBaking Recipes

Resep: Micheal se soutigheid | Maroela Media

'n Lekker southappie vir teetyd.

no-bake milk tart Easy no-bake milk tart. There's no baking involved! Can you believe it?Easy no-bake milk tart. There's no baking involved! Can you believe it? No Bake Desserts, Just Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Cold Desserts, South African Desserts, South African Recipes, South African Food
Cold DessertsSouth African Desserts

Easy No Bake Milk Tart

I promised you my easy no bake milk tart recipe today so here I am keeping my word! No lenthy intro today as I am chasing my tail trying to get things sorted so that we can head out of here on Thur…