Afrikaans

Collection by Adele Erasmus

9 
Pins
 • 
19 
Followers
Adele Erasmus
The Essential Capsule Wardrobe e-Book: Spring 2017 Collection - Classy Yet Trendy Capsule Wardrobe, Core Wardrobe, Capsule Outfits, Fashion Capsule, Wardrobe Basics, New Wardrobe, Capsule Clothing, Classy Yet Trendy, Minimalist Wardrobe

The Essential Capsule Wardrobe e-Book: Spring 2017 Collection - Classy Yet Trendy

Click Here To Return To The Blog Go To The E-Book Store Is your closet full of clothes, but you have nothing to wear? You need… The Essential Capsule Wardrobe e-Book: Spring 2017 Collection! A complete capsule wardrobe guide for the Spring season, With all clothes and shoes* selected for you PLUS, 100 Complete Outfit Ideas! Clothes Style: Classic & Trendy clothes & ... Read More about The Essential Capsule Wardrobe e-Book: Spring 2017 Collection

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Daar is twee tipes geskenke wat ons ons kinders moet gee: diepgewortelde waardes en die vlerke om te vlieg Faith Quotes, Words Quotes, Qoutes, Sayings, Gods Princess, Afrikaanse Quotes, Im Grateful, You Are Awesome, Marriage Relationship

Daar is twee tipes geskenke wat ons ons kinders moet gee: diepgewortelde waardes en die vlerke om te vlieg

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Christelike Boodskappies: JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ

JY IS KOSBAAR EN SPESIAAL VIR JESUS … ღ†ღ Jesus se briefie vir Sy kinders – Toe Ek op jou besluit het, was daar soveel vrede, kalmte en liefde in My hart. Ek het geweet hoe jy gaan lyk, hoe jou stem gaan klink en hoe jou glimlag ander mense se harte gaan verander- selfs toe jy nog net 'n gedagte was. Ek het jou begin vorm in jou ma se skoot. Jou vingerafdrukke lyntjie vir lyntjie getrek en geweet hierdie patroontjie op jou vingertjies sal Ek nooit weer herhaal nie. Jy is nie ‘n fout nie…