Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis.

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !

Pinterest
Search