Pinterest
Goeie Huishouding- aanhalings – Goeie Huishouding

aanhalings

I think the Afrikaans-English translation goes something like this: My motto for life is that if you are not happy at your house you will never be happy anyway else.

Good Heart Quotes – Good Housekeeping http://www.goodhousekeeping.co.za/en/2012/08/good-heart-quotes/#

Good Heart Quotes

Die beste en die mooiste dinge in die lewe kan jy nie sien of aanraak nie, jy moet hulle met jou hart voel

Foto’s vir die mooi 55

"'n Ware vriend reik uit na jou hand & raak dan aan jou hart"

Goeie Huishouding- aanhalings – Goeie Huishouding

aanhalings


More ideas
c0b579ac72349d00fcb4ab8dacedfe20.jpg 391×720 pixels

Lag wanneer jy kan, sê jammer as jy moet, laat gaan wat jy nie kan verander nie

afrikaans idioms by Marli Heunis, via Behance - Basically means - In the land of the blind, the guy with one eye is king!

Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings "In die land van die blindes is eenoog koning"

Afrikaans | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo…

Mense van my Asem en vriende van my hart. Welkom by My Volk.

In ons huis ...

Afrikaanse quotes: house rules geraam in 'n mooi ou houtraam.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede. Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en  vra... EM

Laat my ook dink aan die teks uit Joh 15 - dat ons in HOM gewortel sal wees! Wat meer kan 'n familie/huisgesin voor bid en vra.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Sprokie | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Boeretroos. Naartjie. Koeksister. Khaki. Voortrekker. Mannetjies Roux. Daar kom die Alibama. Siembamba. Roosterkoek. Vinkel en koljander. Befok. Aitsa!. My Sarie Marais. Laaitie. Gaan kak! Ryperd. Bakgat. Langarm. Ons vir jou Suid-Afrika. Transvaal. Die Stem. Hasie. Wat maak oom Kallie daar!, O Brandewyn. Ossewa. Nooi. Slet. Bliksem. Voetsek. Gogga. Vrystaat! sakkie. Ja-nee! Ag man.

O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles

'n ma se hand

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.