resepte

Collection by Adele Terblanche

10 
Pins
 • 
18 
Followers
adele Terblanche
Pizza Buns Recipe. seriously can't stop drooling all over this pin.

Easy Pizza Buns for School Lunches » Homemade Heather

These easy pizza buns are perfect to make for school lunches. Simply make a large batch and save them in the freezer for later.

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Bacon, kaas en mielie ontbyt muffins ~ Ontbyt iemand....... ??

Start A Fire

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

Diepskep Hoenderskottel .... het nie lus om ure voor die stoof te staan nie, dan sal hierdie ene vir jou

Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…